<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Lewensoriëntering

Graad 5

Regte en verantwoordelikhede

Module 8

Ons handves vir menseregte

Kom ons respekteer ons handves vir menseregte

‘n Handves is ‘n spesiale dokument wat opgestel word om sekere regsbeginsels vas te lê. Met die opstel van die Suid-Afrikaanse Grondwet is daar spesifieke aandag gegee aan die opstel van ‘n stel reëls wat elke mens in Suid-Afrika sal beskerm teen onregverdige optrede teen hom of haar. Hierdie handves beskerm elke inwoner van Suid-Afrika se regte.

‘n Paar van die regte is:

Almal is gelyk en moet regverdige beskerming deur die regstelsel geniet.

Geen diskriminasie word toegelaat nie. Hier word kleur, geslag, taal, ens., genoem.

Elke landsburger bo 18 jaar  het die reg om aan ‘n politieke party van sy keuse te behoort.

Elke landsinwoner mag die godsdiens van sy keuse beoefen.

Almal het reg op toegang tot inligting.

Elkeen het die reg om aanspraak te maak op ‘n gesonde omgewing.

Almal het reg tot ‘n veilige blyplek, water, kos, elektrisiteit en skoolopvoeding.

Soos julle kan sien, is al hierdie regte nie so maklik om toe te pas nie. Met soveel mense sonder huise, kos en water en soveel misdaad wat elke dag om ons gebeur, is dit duidelik dat geen regering oornag aan al hierdie regte kan voldoen nie. Wat belangrik is, is dat ons weet dat elkeen van ons belangrik is en dat daar ‘n handves is wat dit erken.

Aktiwiteit 1:

Om 'n handves van “regte vir graad 5-leerders” op te stel

[lo 2.1]

Om die waarde van so ‘n stel regte beter te verstaan, kan julle gerus ‘n "Handves vir graad 5-leerders"  opstel. Werk in groepe en dink regverdig en oorspronklik. Die groepe kan dan hulle verskillende  dokumente vergelyk en saam met die opvoeder ‘n finale "handves" opstel. Skryf hierdie regte op ‘n plakkaat en sit dit teen die muur op. Hou weer ‘n week later ‘n bespreking om te kyk waar julle mekaar se regte gerespekteer of dalk te na gekom het.

’n Paar voorbeelde van graad 5-leerders se regte kan byvoorbeeld wees:

Die reg om elke dag iets nuuts te leer.

Die reg om elke skooldag twee pouses te hê.

Die reg om te sit langs die maat van my keuse.

Die reg om die sport van my keuse te beoefen.

Die reg om in my moedertaal onderrig te ontvang.

Die reg van elke leerder om ten minste een keer per jaar klaskaptein te wees.

Assessering

LU 2

S OSIALE O NTWIKKELING

Die leerder is in staat om begrip van en toewyding aan grondwetlike regte en sosiale verantwoordelikhede,asook begrip vir diverse kulture en gelowe te toon.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

2.1 kinders se regte en verantwoordelikhede op ’n verskeidenheid probleemsituasies toepas;

2.2 gevalle van stereotipering, diskriminasie en partydigheid bespreek en ‘n plan voorstel om dit in die plaaslike konteks te hanteer;

2.3 die belangrikheid van maats ten tyde van tragedie en verandering bespreek;

2.4 vroue en mans se bydrae in ’n verskeidenheid kulturele kontekste bespreek;

2.5 feesdae en gebruike in ’n verskeidenheid gelowe in Suid-Afrika bespreek.

Questions & Answers

Ayele, K., 2003. Introductory Economics, 3rd ed., Addis Ababa.
Widad Reply
can you send the book attached ?
Ariel
?
Ariel
What is economics
Widad Reply
the study of how humans make choices under conditions of scarcity
AI-Robot
U(x,y) = (x×y)1/2 find mu of x for y
Desalegn Reply
U(x,y) = (x×y)1/2 find mu of x for y
Desalegn
what is ecnomics
Jan Reply
this is the study of how the society manages it's scarce resources
Belonwu
what is macroeconomic
John Reply
macroeconomic is the branch of economics which studies actions, scale, activities and behaviour of the aggregate economy as a whole.
husaini
etc
husaini
difference between firm and industry
husaini Reply
what's the difference between a firm and an industry
Abdul
firm is the unit which transform inputs to output where as industry contain combination of firms with similar production 😅😅
Abdulraufu
Suppose the demand function that a firm faces shifted from Qd  120 3P to Qd  90  3P and the supply function has shifted from QS  20  2P to QS 10  2P . a) Find the effect of this change on price and quantity. b) Which of the changes in demand and supply is higher?
Toofiq Reply
explain standard reason why economic is a science
innocent Reply
factors influencing supply
Petrus Reply
what is economic.
Milan Reply
scares means__________________ends resources. unlimited
Jan
economics is a science that studies human behaviour as a relationship b/w ends and scares means which have alternative uses
Jan
calculate the profit maximizing for demand and supply
Zarshad Reply
Why qualify 28 supplies
Milan
what are explicit costs
Nomsa Reply
out-of-pocket costs for a firm, for example, payments for wages and salaries, rent, or materials
AI-Robot
concepts of supply in microeconomics
David Reply
economic overview notes
Amahle Reply
identify a demand and a supply curve
Salome Reply
i don't know
Parul
there's a difference
Aryan
Demand curve shows that how supply and others conditions affect on demand of a particular thing and what percent demand increase whith increase of supply of goods
Israr
Hi Sir please how do u calculate Cross elastic demand and income elastic demand?
Abari
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Lewensorientering graad 5. OpenStax CNX. Sep 23, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10982/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask