<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
3
a 135; 405; 1 215; 3 645
b. 120; 720; 5 040; 40 320
c. 72; 56; 42; 30
d. 4 374; 1 458; 486; 162
e.
f.
g. 20; 10; 5; 2.5
Getallepatrone word ook REEKSE genoem. As jy mooi om jou rondkyk, sal jy oral patrone raaksien: op jou klere, in jou huis en op jou juweliersware. Daar is ook patrone in die natuur, bv. ’n spinnerak, of in ’n seeskulp of binne-in blomme. Selfs musiek het getallepatrone! (Die patroon lê in die lengte van die note.)
a. Blaai deur ’n tydskrif en plak enige van die bogenoemde voorbeelde hier.
b. Ontwerp jou eie patroon vir teëls vir ’n kombuisvloer, byvoorbeeld:
3. Werk saam met ’n maat en kyk of julle die volgende getallepatrone kan voltooi:
a) 5 ; 15 ; 45 ; ___________ ; ___________ ; ___________ ; _________
b) 1 ; 2 ; 6 ; 24 ; _________ ; _________ ; _________ ; _________
c) _________ ; _________ ; _________ ; _________ ; 20 ; 12 ; 6 ; 2
d) _________ ; _________ ; _________ ; _________ ; 54 ; 18 ; 6 ; 2
e) ; ; ; _________ ; _________ ; _________ ; _________
(f) _________ ; _________ ; _________ ; _________ ; ¾ ; ; ½
(g) 160 ; 80 ; 40 ; _________ ; _________ ; _________ ; _________
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei op soek na ‘n verwantskap of reëls, insluitend patrone.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?