<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Geen vrae en antwoorde nie.
DUISENDPOTE EN HONDERDPOTE
Ons gaan nie voorbeelde van hierdie diere in besonderhede bestudeer nie. Dit is egter belangrik om te onthou dat hulle ‘n belangrike rol in die ekosisteem speel. Kom ons vergelyk hulle:
![]() |
Duisendpoot |
![]() |
Honderdpoot |
Duisendpote | Honderdpote | |
Liggaamsbou | Baie segmente, rond | Baie segmente, plat |
Getal pote | 4 op elke segment | 2 op elke segment |
Voedsel | Verrottende plantmateriaal | Insekte, erdwurms en slakke |
Waar hulle leef | Tussen dooie plantmateriaal op grond | Onder ou boomstompe en tussen dooie blare op die grond |
Wanneer aktief | Bedags | Snags |
Leeruitkomste 2: Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.
Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenisvolle inligting onthou: onthou, ten minste, definisies en komplekse feite.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 7' conversation and receive update notifications?