<< Chapter < Page Chapter >> Page >
LU 3.8.1
  • As ‘n mens mooi met mense praat, is jy hoflik. Kyk of jy weet hoe om hoflik te wees.
  • Oefen saam met Juffrou en jou maats.
1.
  • Teken hoe jy ‘n nuwe maat ontmoet.
  • Groet die maat.
  • Sê wat jou naam is.
  • Skryf dit hier
2.
  • Teken hoe jy Mamma groet as jy skool toe gaan.
  • Sê hoe jy haar groet.
  • Skryf dit hier
3.
  • Teken hoe jy jou beste maat groet as jy by die skool kom.
  • Sê hoe jy hom groet.
  • Skryf dit hier
4.
  • Teken hoe jy vra om ‘n potlood te leen.
  • Sê hoe jy mooi vra.
  • Wat sê jy as jy die potlood kry?
  • Skryf dit hier
5.
  • Teken hoe jy jou maat per ongeluk stamp.
  • Sê wat jy sal sê.
  • Skryf dit hier
LU 2.11
  • Oefen jou klanke.
  • Almal kan dit in die saal doen.
  • Soms moet jy teen die muur staan.
  • Werk in pare om dubbelklanke te bou.

- Laat Juffrou die klank sê.

- Kyk wie die eerste klaar gebou het.

- Dit is ’n lekker speletjie vir pouse.

  • Probeer woorde bou:

- Laat die maats dit lees!

  • Hoofletters en punte.

- juffrou bly in visserstraat

- ek hou van linda smit

- oupa verjaar in oktober

- ons speel woensdag tennis

..........................................................................................................................................

LU 4.7
  • Gesels oor hoe ‘n mens saad saai.
  • Vertel vir ‘n maat hoe om saad te saai.
  • Skryf hoe jy vir jou maat vertel om saad te saai.

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

LU 4.6

LU 3.3.3

LU 3.3.4
  • Vertel hoe jou tuin lyk.
  • Skryf aan jou maat. Vertel hoe jou tuin lyk.

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

  • Die woorde in die blom sal jou help.
LU 4.11

Assessering

Leeruitkomste 2: PRAAT : Die leerder is in staat om binne ‘n wye reeks situasies met vertroue in gesproke taal te kommunikeer.

Assesseringstandaard 2.11: Dit is duidelik wanneer die leerder bewustheid van die onderskeie gepaste kulturele aanspreekvorme, soos hoe hoflikheidsvorme in verskillende tale verskil toon.

Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan.

Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde herken en skep;

3.3.4 lees hardop en gebruik korrekte uitspraak en gepaste klem;

Assesseringstandaard 3.8: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel;

3.8.1 herken en benoem alfabetletters.

Leeruitkomste 4: SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder eie sinne sonder om ‘n raam te gebruik, soos die uitdrukking van gevoelens en persoonlike menings skryf;

Assesseringstandaard 4.7: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofletters en punktuasie: komas, punte, vraagtekens en uitroeptekens gebruik;

Assesseringstandaard 4.11: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n raam gebruik en ‘n eenvoudige verslag skryf (soos: Gister het ek... Toe het ek...).

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 3. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11112/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask