<< Chapter < Page Chapter >> Page >

7.3 Koeldranke kos R5,00 elk. Hoeveel geld is in Mei met die verkoop van koeldranke ingesamel? Kry ‘n maklike manier om hierdie berekening te doen en skryf dit neer.

7.4 Begin Januarie koop die eienaar van die roomysstalletjie 24 dose roomys. Elkeen bevat 100 roomyse. Hoeveel roomyse is aan die einde van die Januarie-mark oor?

7.5 Wat was tydens die eerste vyf maande die gewildste: koeldrank, roomys, worsbroodjies of sop?

7.6 Rond die getal koppies sop af tot die naaste 100 en maak ‘n skatting van hoeveel koppies sop altesame verkoop is.

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.7 probleme oplos wat die volgende behels:1.7.1 vergelyking van twee of meer hoeveelhede van dieselfde soort (verhouding);
1.8 skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en te gebruik:1.8.1 afronding tot die naaste 10, 100 of 1 000; optel en aftrek van heelgetalle met minstens 4 syfers;
1.9 hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:
  • optelling en aftrekking;
1.10 ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:
  • opbou en afbreek van getalle;
  • afronding en kompensering;
  • verdubbeling en halvering;
  • gebruik van ‘n getallelyn;
  • gebruik van ‘n sakrekenaar.
1.11 ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel.

Memorandum

AKTIWITEIT 1

1.1 eie huis

1.2 maat se huis

1.3 enigeen / maat se huis

1.4 50; 1 350; 280; 980; 250; 1 130; 680

1.5

Som Getalle afgerond tot die naaste 10 Geskatte antwoord Presiese antwoord Verskil
24 + 36 20 + 40 60 60 0
52 + 48 50 + 50 100 100 0
33 + 52 30 + 50 80 85 5
79+ 23 80 + 20 100 102 2
17 + 47 20 + 50 70 64 6
125 + 46 130 + 50 180 171 9
411 + 732 410 + 730 1 140 1 143 3

1.6 Hulle is na aan mekaar wanneer een antwoord boontoe afgerond word en die ander een ondertoe. Indien albei antwoorde boontoe afgerond word, of beide ondertoe afgerond word, is die totale nie so na aan mekaar nie, soos byvoorbeeld in die derde som, die vyfde som en die laaste twee somme. Die afronding vergroot die gaping.

1.9 873 + 46 = 919;

870 + 50 = 920

934 – 87 = 847;

930 – 90 = 840

2 WOORDSOMME

2.1 642 – 493 =149;

640 – 490 = 150

Die seuns was met 149 punte agter.

2.2 (a) Ja

(b) 734 – 655 =79;

730 – 660 = 70

Teen teetyd was die verskil tussen die meisies se punte en dié van die seuns 149 punte; teen etenstyd was die verskil slegs 79 punte. Dus was die seuns besig om die meisies in te haal

(c) 79 punte, sien hierbo

(d) Meisies

734 + 519 = 1 253

Seuns

655 + 619 = 1 274

Die seuns het met 21 punte gewen.

3.1 Rekenaarspeletjie

3.2 (a) 93

(b) 993

(c) 493

(d) 483

(e) 473

(f) 630

(g) 930

(h) 2 030

4.1 en 4.2 Bespreking: Tegnieke

4.3 (a) 15

(b) 25

(c) 25

(d) 35

(e) 1

(f) 11

(g) 21

(h) 11

5. GESKREWE SOMME

5.1 33

5.2 27

5.3 en 5.4 bespreking en verduideliking

6.1 1623

6.2 733

6.3 2 411

6.4 173

6.5 25

6.6 7 306

6.7 Kontrolering met behulp van afronding en bespreking

  • 9 873 koeldranke
  • koeldranke; 620 meer koeldranke as roomyse is verkoop
  • 44 roomyse het oorgebly
  • worsbroodjies
  • Mei; baie worsbroodjies en bekers sop is verkoop; min koeldrank en roomys is verkoop.
  • 6 000 bekers sop

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11100/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask