<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. GETALPATRONE
Ons vertrou dat jy die Wiskunde vanjaar baie prettig en interessant sal vind. Kom ons spring dadelik aan die werk! As jy die volgende kode met behulp van jou sakrekenaar kan ontsyfer, sal jy gou uitvind waaroor ons in dié module gaan gesels. Kleur net die blokkies met die korrekte antwoorde in.
B12 | W222 | H61 | S34 | L826 | O567 | R8 | M17 | D468 | Y243 | Z0 | S590 |
E4136 | I2148 | A3156 | A16 | K900 | P356 | D6 | F14 | M23 | A8676 | L308 | G30 |
G10 | R4168 | T259 | Y810 | W460 | K1 | A193 | N13 | O17 | P7 | S5621 | U9000 |
N4002 | U1623 | M467 | B88 | E1323 | R510 | A15 | T6247 | T463 | E701 | W2 | H455 |
G1620 | A911 | F406 | T1299 | R1707 | E968 | K1810 | B884 | R5104 | Z1726 | P4 | P999 |
O1723 | P5 | A9 | T624 | T25 | E41 | R3 | N56 | S44 | O53 | E1836 | K419 |
K1829 | K66 | O753 | S1817 | I438 | E1841 | N19 | T741 | B1714 | O33 | N40 | D11 |
D712 | E959 | L1709 | E786 | R35 | S1448 | O702 | M4674 | P1801 | L986 | U65 | E410 |
1. _______ ÷ 87 = 46
2. _______ × 3 = 4 869
3. 2 335 ÷ _______ = 5
4. 1 056 ÷ 12
5. 49 × 27
6. 17 × 30
7. 635 ÷ 127
8. 1 323 ÷ 147
9. 26 × 24
10. 2 175 ÷ 87
11. 39 × _______= 1 599
12. 210 ÷ 70
13. 42 × _______ = 2352
14. 132 ÷ 3
Skryf jou antwoord hier neer : ____________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om berekeninge te doen, insluitend:
1.9.2: die gebruik van ‘n sakrekenaar.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?