Wiskunde
Word slim met syfers
Opvoeders afdeling
Memorandum
INLEIDING
Die Graad 1-opvoeder moet vasstel of die leerders ‘n preprimêre klas bygewoon het. Vir dié wat nie in ‘n preprimêre klas was nie, is dit nodig om Modules 1 en 2 aan te pas om meer aktiwiteite in te sluit ten einde die woordeskat en konsepte in hierdie modules te versterk. Vir dié wat wel in ‘n preprimêre klas was, sal Modules 1 en 2 as hersiening dien en sal aan die opvoeder ‘n duidelike beeld gee van hoeveel hulle weet.
TYDTOEWYSING
Daar is twee modules vir elke kwartaal. Dit kan egter gebeur dat vinnige werkers die modules in ‘n korter tyd sal voltooi as dié wat stadiger werk. Dit staan die opvoeder vry om die getalgebied uit te brei volgens die leerders se vermoë. Modules 1 - 7 is die minimum vereiste vir die stadige leerders.
Kritieke- en Ontwikkelings Uitkomste
Die leerders moet uiteindelik kan:
1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;
2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;
3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;
4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;
5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;
6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;
7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;
8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;
9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;
10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;
11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en
12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.
Aktiwiteite handel oor vakansietyd. Dit bestaan uit die volgende:
- getalbegrip 1 tot 19;
- telaktiwiteite in 2’e, 3’e, 4’e, 5’e en 10’e;
- halvering en verdubbeling tot 20;
- woordsomme;
- deling;
- simmetrie: linker- en regterkant;
- rigtingaanwysings met behulp van ‘n kaart;
- samestellings van 10;
- vermenigvuldiging as herhaalde optelling;
- grafieke om die verkoop van boeke aan te dui; en
- spoedtoetse.
Leerders afdeling
Inhoud
- Skryf jou telefoonnommer hier.
…………………………………………………………………………………………..
- Gebruik net hierdie syfers en die tekens + , - en = en skryf jou eie getalsinne.
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
LU 1.8 |
- Voltooi.
LU 1.9 |
- Voltooi die patrone op my sakdoek.
- Ontwerp jou eie patrone vir jou eie sakdoek.
LU 2.1 | LU 2.3 |
- Lees die volgende weergids.
Kaapstad 20°º
Vredendal 24°ºº
Bloemfontein 1 8°ºº
Durban 22°ºº
Stilbaai 1 5°ºº
- Rangskik die temperature van die minste tot die meeste.
…………………………………………………………………………………………..
- Rangskik die temperature van die meeste tot die minste.
…………………………………………………………………………………………..
- Ontwerp weersimbole vir: