_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
6. Verskaf ‘n moontlike verklaring vir bogenoemde stelling.
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
7. Indien die aarde teen ‘n gemiddelde snelheid van 30 km per sekonde beweeg, hoe lank neem dit die aarde om van een lengtegraad na die volgende te beweeg? (Onthou: daar is 360 lengtegrade)
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
groepassessering: afleidings maak | ||
1. Ons was in staat om direkte afleidings te maak. | Ja | Nee |
2. Ons kon ‘n sinvolle motevering verskaf vir menslike oorlewing (vraag 2). | Ja | Nee |
3. Ons kon ‘n stelling formuleer in verband met afstand van die son. | Ja | Nee |
4. Ons kon ‘n sinvolle verklaring verskaf vir bogenoemde. | Ja | Nee |
5. Ons kon uitwerk hoe lank dit die aarde neem om deur een lengtegraad te beweeg. | Ja | Nee |
6. Ons kon die meeste van die vrae onafhanklik beantwoord. | Ja | Nee |
7. Samewerking in groep was goed. | Ja | Nee |
8. Elke individu het sy/haar deel bygedra. | Ja | Nee |
Groep beoordeel sukses van oefening: _____________________________________
OPDRAG 8
8.1 Mars – ‘n rare planeet
Lees die onderstaande feite en bespreek dan die vrae in julle groepe:
- Mars het ‘n Noord- en ‘n Suidpool wat spierwit is as gevolg van die bevrore water en koolstofdioksied.
- Die lengte van ‘n dag op Mars is slegs 41 minute langer as die lengte van ‘n dag op Aarde.
- ‘n Jaar op Mars is egter so lank soos 687 dae op Aarde. Daar is seisoene op Mars, naamlik Somer en Winter. Gedurende die Somer is daar hewige stofstorms wat die hemelruim pienk en oranje laat voorkom.
- Die stof absorbeer energie van die son en laat temperature tot 20 grade Celsius styg.
- Die atmosfeer op Mars is baie dun en dus bereik die skadelike ultra-violetstrale die grond.
- Wetenskaplikes vermoed dat daar lank gelede baie water op Mars was met groot seë en riviere. Vandag is daar omtrent geen water meer op die oppervlakte nie, maar hulle vermoed dat die water nou ondergronds is.
- Geen foto toon enige vorm van lewe op Mars nie. Lewe soos ons dit ken, kan slegs bestaan indien daar suurstof is.
VRAE:
1. Hoekom dink wetenskaplikes dat daar lank gelede water op Mars was?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
2. Indien daar lank terug baie vloeibare water op Mars was, wat kan afgelei word van die temperature op Mars gedurende daardie tyd?