..........................................................................................................................................
5. gladde: .................................................................................................................
..........................................................................................................................................
6. hulle: ....................................................................................................................
..........................................................................................................................................
7. appel: ...................................................................................................................
..........................................................................................................................................
8. tussen: .................................................................................................................
..........................................................................................................................................
9. kekkel: .................................................................................................................
..........................................................................................................................................
LU 6.3.1 | LU 6.3.2 | LU 6.3.3 |
- Lees die woorde.
- Luister na die klank van die letter met die deelteken.
- Skryf die meervoude van:
Een | Baie |
oogseëlvoëlknieuitveërploegvlieg |
LU 6.2.1 | LU 6.2.2 |
- Lees die woorde.
- Luister na die klank van die letter met die kappie.
Waar pas hulle in?
1. Ek s........................... jou k......................... moet die p...............................
b....................................................................... voordat hy dit verloor.
2. Daar is n......................................... ‘n skaap wat nie l................................ en
bl.................................................................................................. nie.
3. Hy wil die papier met ‘n ............................................................. knip.
LU 6.2.1 | LU 6.2.2 |
- Hier is ‘n speletjie om met ‘n maat te speel.
- Neem beurte. Die leidrade sal julle help.
- Skryf die antwoorde op die bakstene en kleur in.
- As jy of jou maat die antwoord verkeerd skryf, mag julle nie die baksteen inkleur nie.
- Die een wie se huis eerste ingekleur is, is die wenner.
Leidrade | |
|
|
LU 3.5.6 | LU 6.2.1 |
- Ons moet nou tot siens sê aan Muggie, sy gesin en al sy maatjies.
“Tot siens, Muggie.”
“Goodbye, Muggie.”
“Sala Kakuhle Muggie.”
“Au revoir, Muggie.”
- Bespreek hierdie vorms van groet in die verskillende tale.
- Lees hulle.
- Teken ‘n “vaarwel-prent” of skryf ‘n laaste boodskap vir Muggie.
LU 1.4.8 | LU 5.1.1 |
- Lees Muggie se brief wat hy vir jou geskryf het.
- Aan al my maatjies in Graad 3.
Lees die brief wat ek vir oulaas vir julle geskryf het. Julle kan vir my skryf: Muggie
Posbus 41
Durbanville 7551
- Wat het ek geskryf?
- Skryf my brief oor.
Assessering
Leeruitkomste 1: LUISTER : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ‘n wye verskeidenheid situasies te reageer.
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder met genot na stories, gedigte, liedjies en ander mondelinge tekste luister en begrip toon:
1.4.8 prente teken om begrip van ‘n mondelinge teks te illustreer en dit in eie woorde skryf.
Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder vir inligting en genot lees:
3.5.6 woordspeletjies speel wat kennis van woordeskat en spelling uitbrei;
Leeruitkomste 4: SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste grammatikale strukture en skryfkonvensies gebruik en skryf sodat ander kan verstaan:
4.6.2 met woorde uit stories, leesstukke, die media, grappe en klasmaats en ander se mondelinge taal eksperimenteer en dit gebruik;
Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER : Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.
Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder taal gebruik om konsepte te ontwikkel:
5.1.1 konseptuele taal uit verskillende leerareas nodig op hierdie vlak en ter voorbereiding van die volgende vlak verstaan en gebruik;
Leeruitkomste 6: TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIK : Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.
Assesseringstandaard 6.2: Dit is duidelik wanneer die leerder werk met woorde:
6.2.1 sommige spelreëls gebruik om korrek te spel;
6.2.2 skryftekens korrek gebruik;
Assesseringstandaard 6.3: Dit is duidelik wanneer die leerder met sinne werk:
6.3.1 ‘n verskeidenheid sinsoorte gebruik;
6.3.2 woordorde korrek in korter en langer sinne gebruik;
6.3.3 gepaste tye gebruik.