Wiskunde
Ruimte en vorm
Opvoeders afdeling
Memorandum
23.1... die een helfte van die figuur presies nes die ander helfte lyk
23.2
(a);
(d)
(e)
23.4 onbeperkte getal
Leerders afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: simmetrie [lu 3.5]
23. SIMMETRIE
23.1 Kom ons hersien!
Voltooi: ’n Figuur is simmetries as ______________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
23.2 Watter van die volgende figure is NIE simmetries nie? Trek ’n groot kruis bo-oor elkeen.
c)
d)
e)
f)
23.3 Teken die simmetrie-asse van die volgende figure in:
a)
c)
d)
e)
f)
23.4 Hoeveel simmetrie-asse het ’n sirkel? ____________________________________________________________________
23.5 Soek in ’n koerant / tydskrif verskillende voorbeelde van motor-embleme en knip hulle netjies uit. Plak hulle vas in die blok hieronder. Maak ’n duidelike regmerk by dié wat simmetries is.
Assessering
Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder transformasies (rotasies, refleksies en verplasings) en simmetrie gebruik om die eienskappe van meetkundige figure te ondersoek (alleen en/of as ‘n lid van ‘n span of groep).