- Woorde word aan leerders bekend gestel.
- Moedig leerders aan om te kyk of hulle self d.m.v. prenteleidrade en klankwerk self van die woorde kan herken.
- Laat die leerders voorspel waaroor die verhaal handel.
- Gesels oor die verhaal:
- Laat die leerders ‘n geskikte titel kies vir die verhaal.
- Laat leerders gesels of dit fiksie (net ‘n storie) of nie-fiksie (werklike insident) is.
- Leer die woorde aan as sigwoorde (flits gereeld).
Maak jou eie papierboot.
- Oefen eers self hoe om die boot te vou.
- Leerders sal spontaan vrae vra as hulle nie verstaan nie.
- Dit kan raadsaam wees om die taak in kleiner groepe te doen.
Nog pret:
- Laat leerders bababadjies skool toe bring vir die resies.
- Doen hierdie aktiwiteit buite.
Lees die woorde:
- Leerders oefen sigwoorde deur dit gereeld te lees. Maak ‘n stel flitskaarte vir die doel. Oefening is baie noodsaaklik sodat leerders die woorde herken sonder om te klank. In Module 2 het hulle reeds 49 sigwoorde wat hulle teen dié tyd baie goed moet herken.
Teen hierdie stadium is alle enkelklanke behalwe y, q en x aangeleer.
- Laat die leerders alfabeties in ‘n ry staan volgens hulle noemname en dan volgens vanne.
- Bespreek die doel van alfabetiese volgorde.
Laat leerders self “Ek koekeloer” speel, bv. Ek koekeloer iets wat met ‘n r begin. Seuns dra dit nie, ens.
Kyk of leerders nog prentwoorde kan ontwerp.
Leerders afdeling
Inhoud
Nog pret!
- Sal jou boot dryf?
- Maak ‘n bak vol water.
- Kry twee strooitjies.
- Jaag resies deur die bootjies na die anderkant te blaas.
- Oppas vir ysberge!
- Vertel vir jou maatjie hoe om ‘n boot te vou.
- Luister na die woorde.
- Watter klank hoor jy eerste?
- Dit klink anders as Engels!
water | was | wat |
windjakker | woordeboek | wen |
Dink en gesels:
- Sou jy weer resies kon jaag met dieselfde boot?
- Kan jy aan ‘n manier dink om ‘n beter boot te maak?
LU 2.6 | LU 3.5.1 | LU 5.4.2 |
- Gebruik ‘n tydskrif of ‘n koerant.
- Soek nog w-woorde.
- Skryf dit neer.
..........................................................................................................................................

- Klank die woorde.
gom | gat | rug | brug | sug | |
was | wen | wat | wol | wit | wet |
- Rymwoorde.
- Lees.
- Soek die woorde wat rym:
- Luister na die woorde.
- Watter klank hoor jy eerste?
- Dit klink anders as in Engels!
jas | jag | jok | jul | juk |
jy | jou | jaag | juig | juffrou |
LU 3.5.1 |
- Lees die woorde:
- Lees dit totdat jy dit goed ken.
spieëltjie | aan | wie |
snaaksste | in | land |
jy | buig | my |
been | kierie | soos |
om | oor | toon |
ewe | krom | kop |
so | groot | ek |
monster | oog | verwonder |
kan | daaraan | haar |
klein | juffrou | reuse |
bekommer | met | vingers |
hande | piesang | vat |
moet | raak | arms |
of | knyp | spiere |
bult | van | kere |
kinders | te | |
kierie |
LU 3.3.1 | LU 3.8.7 |
- Skryf die geskommelde sin reg:
maak hempie Ouvrou ‘n broekie. en
..........................................................................................................................................
kap Die stik. en kabouters
..........................................................................................................................................
skoene Die staan mooiste en klaar. kant
..........................................................................................................................................
- Raaisels:
- Skryf die antwoord op die seil:
LU 5.6.3 |
- Rangorde:
- Skryf hoeveelste die boot lê:
LU 3.5.8 |
Assessering
Leeruitkomste 2: PRAAT : Die leerder is in staat om binne ‘n wye reeks situasies met vertroue in gesproke taal te kommunikeer.
Assesseringstandaard 2.6: Dit is duidelik wanneer die leerder instruksies gee;
Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan.
Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde herken en skep:
3.3.1 herken ‘n toenemende aantal hoëfrekwensiewoorde as sigwoorde;
Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:
3.5.1 herken uitspraakverskille tussen hul huistaal en addisionele taal;
3.5.8 herken agtervoegsels soos –er en –ste, soos in ‘mooier’, ‘slimste’;
Assesseringstandaard 3.8: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:
3.8.7 herken sommige hoëfrekwensiesigwoorde soos “die”, “’n”, “met”, “ek”, “jou”, insluitend sy/haar eie naam en gedrukte teks in die omgewing.
Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER : Die leerder is in staat om deur middel van taalgebruik te dink en te redeneer, en u toegang tot inligting te verkry, dit te verwerk en te gebruik sodat leer kan plaasvind.
Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder gebruik taal om te dink en probleme op te los:
5.4.2 bespreek en los probleme in groepe op (soos: Hoe kan ons die omgewing skoon hou?).
Assesseringstandaard 5.6: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting van een vorm na ‘n ander oordra:
5.6.3 gebruik inligting uit ‘n diagram, staafgrafiek, kopkaart of prent om ‘n kort teks te skryf of voltooi.