Ek hou van jou en ek sal baie jammer wees as julle moet wegtrek.
Groete
……………………………………………………………………….
vir jou naam
X X X
LU 3.2.1 | LU 3.3.1 |
- Dit is ‘n uitroepteken !
- Dit word gebruik:-
- as jy iemand se naam uitroep,
- as jy iets wil beklemtoon, en/of as jy iets hard wil sê.
- Lees.
Piet! Jy moet dadelik kom!Eina! Dit was seer!
- Waar dink jy moet die uitroeptekens kom?
Skryf hulle in op die regte plekke.
- Juffrou. Hy het sy kop gestamp.
- Kom gou. Dit word laat.
- Nee. Nee. Nee. Jy mag nie gaan nie.
- Kobus. Willie. Waar is julle?
- O, lekker. Lente is hier.
- Skryf die manlik van:-
vrou man
ouma
tante
niggie
koningin
LU 6.3.8 |
LU 4.1 |
- Meervoude beteken meer as een.
- Al hierdie woorde het ‘n enkelklank en ‘n kort, toe lettergreep.
- As hierdie woorde in die meervoud geskryf word, verdubbel die medeklinker, soos byvoorbeeld.
Een rek, baie rekke
- Voltooi die volgende meervoude:
Een Baie
bak ................................................................
klok ..............................................................
bal ................................................................
stok ..............................................................
trok ..............................................................
bok ...............................................................
stal ................................................................
bril ................................................................
kol ................................................................
blom .............................................................
dam ..............................................................
sin ................................................................
pan ................................................................
klip ................................................................
kop ................................................................
- Lees die brief wat Muggie vir jou geskryf het.
Liewe ...............................................
jou naam
Ek bewe nog steeds! Die groot swart kat het gisteraand laat in die skool gekom. Iemand moes die venster oopgelaat het. Niemand het hom gehoor nie en skielik sien ons net twee groot geel oë. Ons het so vinnig uitmekaar gespat!
Elkeen het net probeer wegkom. Arme Neef Poeks het toe sy stert verloor. Die kat het hom aan sy stert gevang. Gelukkig het dit afgebreek, toe kon hy weghardloop. Maar daar was so baie bloed! Die muisdokter het hom ‘n inspuiting gegee. Sjoe! wat ‘n noue ontkoming!
Ons het toe net daar besluit, genoeg is genoeg! Ons sal wag totdat hy êrens slaap. Een van ons sal dan stilletjies nader sluip en ‘n klok om sy nek hang. Dan sal ons hom kan hoor as hy aankom.
Oupa vra toe vir vrywilligers om die klok om die kat te hang, maar jy weet mos hoe klein ons is. Niemand wou dit waag nie. Ons was almal te bang!
Toe het ek ‘n blink gedagte gekry.
Ek sê toe ek het ‘n baie spesiale maatjie wat dit vir ons sal doen. Nou vra ek jou, sal jy nie asseblief vir ons ‘n klok om die kat se nek hang nie? Ek weet dit is nie jou kat nie, maar ek het al gesien dat jy daar oorkant speel.