Wiskunde
Getalbegrip, optelling en aftrekking
Aftrekking
Opvoeders afdeling
Memorandum
2.1 19 – 7 – 2 = 10
2.2 21 – 11 – 4 = 6
2.3 20 – 3 – 5 – 6 = 6
LEERDERS AFDELING
Inhoud
Aktiwiteit: om maniere van skryf in verskillende kulture te beskryf en te illustreer [lu 1.2]
- Het jy geweet?
Die Maja-Indiane van Sentraal-Amerika se getalle het so gelyk:
1. Ons het reeds gekyk hoe die Romeine geskryf het. Kyk goed na die skryfwyse van die Maja-Indiane hierbo en beantwoord die volgende vrae:
1.1 8: ............................................ | 1.3 40: ................................... |
1.2 14: .......................................... | 1.4 43: ................................... |
2. Bereken die volgende. Skryf jou antwoord soos ons dit sou skryf.
Assessering
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder verskeie maniere beskryf en illustreer om getalle neer te skryf deur die geskiedenis heen in verskillende kulture (insluitend plaaslik).