This page is optimized for mobile devices, if you would prefer the desktop version just click here

1.18 Negatiewe getalle (getallelyn)

Wiskunde

Pret met die sakrekenaar en negatiewe getalle

Opvoeders afdeling

Memorandum

19.1 a) -7

  1. 4
  2. -3
  3. 4
  4. -5

19.2 a) -10

  1. -2
  2. -4
  3. –5
  4. 19.3 a) -33; -26; 20; 48; 179
  1. -3 000; -300; -30; -3; 3
  2. -598; -387; -68; 0; 479; 1 009

19.4 7; -14; -37; 14; -25

17; -22; -38; 21; -56

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: negatiewe getalle (getallelyn) [lu 1.3, lu 2.1]

18. HET JY GEWEET?

Baie wiskundiges het nie van negatiewe getalle gehou nie. Diophantus, ’n Griekse wiskundige, het dit as “absurd” bestempel. Nog ’n wiskundige, Stifel, het gedink dat dit “verspot” is!

19. Kom ons kyk hoe lyk negatiewe getalle op ’n getallelyn:

19.1 Werk nou saam met ’n maat en sê watter getal is:

a) 2 kleiner as –5 ____________________

b) 7 groter as –3 _____________________

c) 5 groter as –8 _____________________

d) 9 kleiner as 5 _____________________

e) 8 kleiner as 3 _____________________

19.2 Omkring die kleinste getal:

a) -10 of -6

b) 2 of -2

c) -4 of 0

d) -1 of -5

19.3 Rangskik die volgende getalle van klein na groot:

a) 20 ; 48 ; -26 ; -33 ; 179

_____________________________________________________________________

b) -30 ; 3 ; -300 ; -3 ; - 3 000

_____________________________________________________________________

c) 479 ; 0 ; -598 ; -387 ; 1 009 ; -68

_____________________________________________________________________

19.4 Bereken die som van die getalle in die vloeidiagram:

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende getalle herken, klassifiseer en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word:

1.3.1 heelgetalle;

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei op soek na ‘n verwantskap of reëls, insluitend patrone.

<< Chapter < Page Page > Chapter >>

Read also:

OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.
Jobilize.com uses cookies to ensure that you get the best experience. By continuing to use Jobilize.com web-site, you agree to the Terms of Use and Privacy Policy.