trek reg jou das
en hande was!
Die vyfde dag is Donderdag
die son die skyn
die wolk verdwyn.
Die sesde dag is Vrydag
daar’s koek gebak
en lekker lag!
En dan is dit die sewende dag
dis Saterdag
geen skool vandag!
Sondag, Maandag en Dinsdag
Woensdag, Donderdag en Vrydag
S A – T E R – D A G !
S K A – T E R – L A G!
LU 4.2 |
My horlosie vir die week
- Knip uit.
- Plak.
- Luister weer na die gedig sodat jy kan weet waar om die prente te plak.
- Versier jou horlosie met mooi patrone.
Maandag
Woensdag
Vrydag
Saterdag
Dinsdag
Donderdag
Vrydag
eerste
derde
tweede
vierde
sesde
sewende
vyfde
My horlosie vir die week
LU 4.2 | LU 5.5 |
- Voltooi die volgende sinne.
- Laat jou horlosie van die week jou help.
1. Vandag is .............................................................................................................
2. Môre is .................................................................................................................
3. Gister was ............................................................................................................
4. .................................................. en ................................................... is naweek.
5. Daar is ...................................................................................... dae in die week.
6. Die eerste dag van die week is ............................................................................
7. Die laaste dag van die week is ............................................................................
8. Na Maandag kom ................................................................................................
9. Na Donderdag kom .............................................................................................
10. ............................................................................................. kom voor Maandag.
11. ......................................................................................... kom voor Donderdag.
LU 4.2 | LU 4.3 |
My daghorlosie
- Lees.
- Teken jou eie prente wat by die tyd van die dag/nag pas.
LU 4.1 |
- Volg die pad van die by na elke blom.
- Tel die blomme.
- Skryf die getal en die getalnaam.
12 twaalf
LU 1.1 | LU 1.3 |
- Voltooi die sinne.
1. 12 kom na ............................................................................................................
2. 12 is een meer as .................................................................................................
3. 2 meer as tien is ...................................................................................................
4. 2 minder as 12 is ..................................................................................................
- Hier is ..................................................................................... blomme.
- Halveer die 12 blomme.
Die helfte van 12 is ..........................................................................................................
- Hier is ................................................................................................... blomme.
- Teken net soveel. (Verdubbel.)
12 verdubbel is ................................................................................................................
LU 1.3 | LU 1.4 |
- Ek het 12 duiwe.
- Hier sit hulle op die paal.
- As sommige hok toe gaan, skryf hoeveel bly buite.
- Skryf nou die somme van 12 hier.
10 + 2 = 12
..........................................................
..........................................................
..........................................................
..........................................................
..........................................................
..........................................................
..........................................................
LU 1.7 |
- Dink met dobbelstene.
- Skryf die getalsin en die antwoord.
- Tel:
3 +3 , 6 +3 , .............., ............., ............., ............, .............., .............., ..............., 36
LU 1.2 | LU 1.7 |
Assessering
Leeruitkomste 1: GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 34 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsimbole van 1 tot minstens 100 en skryf getalname van 1 tot minstens 34 ken en lees;
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en heelgetalle vergelyk tot minstens 2-syfergetalle;
Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme te kan oplos;
Leeruitkomste 4: METING : Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder beskryf hoe laat dit is met woordeskat soos “vroeg”, “laatoggend”, “middag”, “aand” en “nag”;
Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder gebeure na aanleiding van hoe lank dit duur vergelyk (langer, korter, vinniger, stadiger);
Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder gebeure in volgorde deur woorde soos “gister”, “vandag” en “môre” te gebruik plaas;
Leeruitkomste 5: DATAHANTERING : Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.
Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder prentdiagramme (piktogramme) saam waar plakkers of stempels individuele elemente in ’n versameling voorwerpe voorstel stel.