Afrikaans huistaal
Diere moet ook leer
Opvoeders afdeling
Memorandum
INLEIDING
Die Graad 2-opvoeder moet voortbou op die werk wat in Graad 1 gedoen is ten opsigte van die Huistaal. Dit is daarom noodsaaklik dat die opvoeder vertroud sal wees met elke leerder se vermoë om die Huistaal te gebruik. ‘n Vertrekpunt moet volgens die leerders se vorderingsverslag, profiel en portefeuljes bepaal word alvorens met Graad 2-modules begin word. Indien nodig moet die nodige aanpassings gemaak word.
Tydskedule
Daar word voorgestel dat ongeveer twee modules per kwartaal voltooi word. Die opvoeder moet haar deur die leerders laat lei aangesien die vinnige werkers gouer deur die modules sal werk terwyl die stadige werkers heelwaarskynlik meer tyd sal nodig hê.
Die bladsye vir die opvoeder wat by elke module aangeheg is, word nie aan die leerders uitgedeel nie.
- LUISTER, PRAAT, LEES EN SKRYF
Soos in die gedig weerspieël word, gaan hierdie module oor die noodsaaklikheid oor onderwys, of dit nou apies is wat dinge moet leer om bewus te word van gevare of Wikus die Welpie wat moet leer om gehoorsaam te wees.
Leerders maak gebruik van ‘n diagram met vrae om hulle te lei om hulle eie storie te skryf.
Nuwe woordeskat met vasleggingsaktiwiteite word bygebring.
Leerders kry geleentheid om self die leesstuk te illustreer, vrae te beantwoord en die stories te dramatiseer.
- KLANKE EN WOORDBOU
Die dubbelklinkers, oe, ie, ui, ou, eu, ei en die drieletterklinkers, aai, ooi, oei, eeu word in konteks hersien/aangeleer/vasgelê.
- SKRIF
Aandag word gegee aan die korrekte hantering van skryfgereedskap. Die volgende hoofletters word aangeleer en die klein letters hersien; M, N, L, H, T, I, K, F, E.
Leerders afdeling
Inhoud
- My storie oor ...............
Ek is ‘n Apie.
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
- Teken die prentjie.
- Versier jou bladsy.
LU 4.6.1 | LU 4.7.2 | LU 4.8 | LU 5.3.1 |
LU 4.1 |
- Leer hierdie woorde.
d
l
v
h t
k d
f t
k s
n t
r s
l n
n s
g t
k r
g r
er
r s
w
l
tr n
dr g
br
Waar pas hulle in?
1. In die winter is dit ………………………………………………………………
2. Ek …………………………………………………………………... die papier.
3. Hy het ‘n lang ………………………………………………………………….
4. Die ………………………………………………………………. gee lang treë.
5. Die hen lê ‘n ……………………………………………………………………
6. Ouma …………………………………………………………… vir my ‘n trui.
7. Die diere …………………………………………………………... in die veld.
8. Hy kap die ……………………………………………………………………...
LU 3.4.1 |
LU 4.1 |
- Leer die nuwe woorde.
oogappel
ystervark
pragtige
watter
gevaar
ongehoorsaam
luilekker
voorpoot
wyfieleeu
skaduwee
sigbaar
- Waar pas hulle in.
1. Wikus is leeu se
2. Pasop vir die
se penne.
3. Hy klap hom met sy
4. Hy gaan ‘n
sterk leeu word.
5. Soms is Wikus
6. Leeu en die wyfie lê in die
van die groot boom
LU 3.3.5 |
Assessering
Leeruitkomste 3: LEES EN KYK: Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde in langer tekste herken en skep:
3.3.5 lettergrepe gebruik om woorde te lees;
Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:
3.4.1 vokaalklanke wat uit twee letters bestaan, herken;
Leeruitkomste 4 SKRYF: Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder toenemend leersbaar skryf:
Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder woordeskat opbou en woorde begin spel sodat ander dit kan lees en verstaan:
4.6.1 met woorde uit eie taalervaring eksperimenteer;
Assesseringstandaard 4.7: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste grammatikale strukture en skryfkonvensies gebruik en skryf sodat ander kan verstaan:
4.7.2 gebruik basiese punktuasie (hoofletters en punte);
Assesseringstandaard 4.8: Dit is duidelik wanneer die leerder woorde, sinne en stories illustreer om begrip te toon.
Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER: Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.
Assesseringstandaard 5.3: Dit is duidelik wanneer die leerder taal gebruik om te ondersoek:
5.3.1 stel vrae en soek verduidelikings; verskaf oplossings en alternatiewe.