Wanneer die getalle 6 tot 9 verdubbel word, word daar elke keer 'n tien volgemaak.
Die leerders moet dit aantoon op die werkvel deur die tien te omkring.
Indien 'n sakrekenaar nie beskikbaar is nie, kan die opvoeder of selfs een van die leerders, na voltooiing van die werkvel, die antwoorde wat bereken moet word, op die bord skryf. Die leerders wat dit egter self kan bereken, moet toegelaat word om dit te doen.
Moedig die leerders aan om aan te hou, totdat hulle die regte "pad" kry. Hulle mag dalk 'n ekstra vel papier benodig om die getalle te skryf terwyl hulle na die regte pad soek.
Leerders afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: getalname [lu 1.1, lu 1.3, lu 1.10, lu 4.2, lu 5.4]
Hier is Tommie se “jaar-en-seisoen-horlosie”. Hulle noem dit so, want dit gaan ook om en om soos ander horlosies.
- Gebruik hulle "horlosie" en voltooi die sinne:
- Daar is ___________________ seisoene in 'n jaar.
- _________________ en ______________ is die hoofseisoene.
- _________________ en ______________ is die oorgangseisoene.
- Maak 'n * (op die horlosie) by die seisoen en maand waarin ons nou is.
- Van watter seisoen hou jy die meeste?__________________________
- Hoekom?____________________________________________________
- Daar is __________ maande in 'n jaar.
- Daar is __________ maande in elke seisoen.
- Bonnie en Tommie het vir ons 'n grafiek gemaak.
- Tel hoeveel dae daar in elke maand is en vul dit in langs die grafiek.
Voltooi:
1. _____________________ is die kortste maand. Dit het ___ dae.
2. Januarie, Maart, Mei, Julie, Augustus, Oktober en Desember het ___ dae.
3. _________________, ________________,
_______________ en _______________ het 30 dae.
4. _______________ is die eerste en _______________ die laaste maand van die jaar.
5. _______________ kom net na September.
6. _______________ kom net voor April.
'n Gewone jaar het 365 dae, maar 'n skrikkeljaar het 366 dae.
Gaan vind uit:
- By watter maand word die ekstra dag getel? ___________________
- Wanneer is die volgende skrikkeljaar? ___________
- Watter wêreldbekende sportbyeenkoms waar daar in verskeie sportsoorte meegeding word, vind elke skrikkeljaar plaas? _________________________
- Bonnie en Tommie ken die getalle en getalname tot nege en negentig.
- Bonnie en Tommie sê: Onthou die 0 as plekhouer!
- Omkring die honderde. Skryf dan die getal en die getalname
- Julle moet al die getalle en getalname tot by 200 ken.Vul die getalle in wat weggelaat is:
110 111 112 ____ ____ ____ ____ ____ ____ 119
126 127 128 ____ ____ ____ ____ ____ ____ 135
132 134 136 ____ ____ 142 ____ ____ ____ 150
165 167 169 ____ ____ 175 ____ ____ ____ 183
115 114 113 ____ ____ ____ ____ ____ ____ 106
200 198 196 ____ ____ ____ ____ ____ ____ 182
- Bonnie sê julle moet weet hoe om getalle uitmekaar te haal (herbenoem). Herbenoem hierdie getalle.
126 = 100 + 20 + 6
182 = ____ + ____ + ____
109 = ____ + ____
148 = 100 + ____ + ____
156 = ____ + ____ + ____
170 = ____ + ____ + ____
- Tommie sê julle moet die getalle aanmekaar sit as julle klaar gewerk het.
100 + 10 + 4 = 1 14
100 + 30 + 7 = ____
100 + 3 = ____
100 + 20 + 5 + ____
100 + 50 + 2 + ____
100 + 80 = ____
- Skryf die getalle wat jy hierbo gekry het, met hulle getalname:_______ ___________________________________________________ ___________________________________________________ ___________________________________________________ ___________________________________________________ ____________________________________________
- Watter getal kom 4 plekke na?
104 : _____ 1 16 : _____ 140 : _____ 169 : _____
- Watter getal kom 3 plekke voor?
109 : _____ 1 13 : _____ 160 : _____ 191 : _____
- Wie wil waag? 125 + 143 = ______
Bonnie soek al die ballonne met die onewe getalle . Die ballonne met die ewe getalle behoort aan Tommie. Verleng die ballonne se toutjies sodat elkeen die regte ballonne vashou.
- Rangskik die getalle op Bonnie se ballonne van groot na klein:
_____ _____ _____ _____ _____
- Rangskik die getalle op Tommie se ballonne van klein na groot:
_____ _____ _____ _____ _____
- Vul in =,<of>:
145 | ____ | 154 | 100 | + | 3 | ____ | 100 | + | 1 | |
101 | ____ | 110 | 70 | + | 30 | ____ | 106 | - | 6 | |
199 | ____ | 195 | 120 | - | 20 | ____ | 100 | + | 20 | |
139 | ____ | 141 | 100 | + | 5 | ____ | 100 | + | 50 | |
114 | ____ | 111 | 100 | + | 9 | ____ | 100 | + | 8 |
- Wat is die plekwaarde van die onderstreepte syfer in elke getal?
1 08 Die plekwaarde van die 1 is _______.
1 4 3 Die plekwaarde van die 4 is _______.
1 7 1 Die plekwaarde van die 1 is _______.
Assessering
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel in:
1.1.1 die intervalle aangedui vir graad 2 met toenemende getalomvang;
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder ken, lees en skryf getalsimbole en -name van 1 tot minstens 1 000;
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:
1.10.1 opbou en afbreek van getalle;
1.10.2 verdubbeling en halvering;
1.10.3 getallelyne;
1.10.4 afronding in tiene.
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme oplos wat berekeninge en herleiding behels.
Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.
Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder lees, interpreteer en verslag doen oor inligting in eie en ’n maat se voorstelling van data.