This page is optimized for mobile devices, if you would prefer the desktop version just
click here
Kuns en kultuur
Graad 4
Uitdrukking en kommunikasie
Module 7
Musiek: skep ‘n klankstuk
‘n klankstuk
Aktiwiteit
Om ‘n klankstuk te skep [lu 4.5]
- Tuiswerkopdrag : Versamel inligting en prente omtrent treine en stasies, in jou eie omgewing, maar ook in die res van die wêreld.
- Bestudeer die onderstaande illustrasie van ‘n toneel op ‘n stasie.
‘n toneel op ‘n stasie
Voltooi:
Wat sien jy?
Mense wat praat | |
Wat hoor jy?
Mense wat praat | Bla bla bla | |
- Voeg moontlike klanke by soveel items op die skets as wat jy kan.Onthou daar is nie ‘n reg of ‘n verkeerd nie!
Byvoorbeeld:
Luister na die musiek. Dui met ‘n regmerkie (of kruisie) aan of jy die volgende kan hoor.
Wat hoor jy?
Die treintjie begin versnel | |
Die ritme van die trein | |
Die treintjie gaan teen ‘n steil bult op | |
Die fluit van die trein | |
Die stoom wat ontsnap | |
Die remme van die trein op die spoor |
- Die musiek het die prentjie van die treintjie in klank “geteken”. Teken jou eie prentjie van die treintjie.
Wat sien jy?
- Die musiekinstrumente het die klanke van die treintjie nageboots. Watter klanke (stem of instrumente tot jou beskikking) kan ons gebruik om ‘n trein na te boots?
Trein | |
Trein | |
Stoom wat ontsnap | |
Treinwiele op spoor | |
Fluit | |
Trein se remme | |
- Voltooi:
is die komponis van “Die Klein Treintjie van Caipira”.
‘n Komponis is
Hier volg die leidrade – doen presies wat Juffrou sê!
Almal kan nou improviseer !
Improviseer beteken:
Julle het vier patrone gebruik. Skets die vier patrone deur simbole te gebruik.
Patroon 1 | |
Patroon 2 | |
Patroon 3 | |
Patroon 4 |
Assessering
LEERUITKOMS 4: UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE Die leerder is in staat om te analiseer en ‘n verskeidenheid vorme van kommunikasie en uitdrukking in Kuns en Kultuur te gebruik.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
- klanke in ‘n vrye ritme kan gebruik om klankstukke ter begeleiding van stories of danse op te bou.
Read also:
OpenStax, Kuns en kultuur graad 4. OpenStax CNX. Sep 17, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11088/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.