Vergelyk jou antwoorde met die res van jou groep en bespreek jul antwoorde as julle nie saamstem nie.
W - waar O - onwaar OB - onvoldoende bewys
W | O | OB | ||||
(i) | Daar is drie koppies op die tafel. | |||||
(ii) | Die ketel staan langs die broodrooster. | |||||
(iii) | Die yskas se deur is oop. | |||||
(iv) | Daar is 'n koek in die oond. | |||||
(v) | Moeder bak koek. | |||||
(vi) | Die brood is klaar gerooster. | |||||
(vii) | Die kombuiskassies is leeg. | |||||
(viii) | Daar is 'n radio op die yskas. | |||||
(ix) | Dit is vieruur die oggend. | |||||
(x) | Daar is 'n kastrol op die stoof. | |||||
(xi) | Die mikrogolfoond staan langs die wasbak. | |||||
(xii) | Die glas is vuil. | |||||
(xiii) | Daar is 'n potplant op die vensterbank. | |||||
(xiv) | Daar is skottelgoed in die wasbak. | |||||
(xv) | Die klitser lê tussen die mengbak en die koekplaatjie. |
Aktiwiteit 4
Om dinge te klassifiseer [LU 5.2.3]
(b) Pasmaats (skriftelik)
In die kombuis is daar baie dinge wat by mekaar hoort. Kyk of julle die maats bymekaar kan pas.
Kies 'n woord uit lys A wat by 'n woord uit lys B sal pas en skryf dit neer. Die prentjies sal julle help. Doen dit eers op jou eie en dan in jou groep. Leer hierdie pasmaats vir ‘n klastoets.
A | glas, blikkie, fles, doos, snytjie, koppie, sak, bottel, teelepel, sakkie |
B | aartappels, sjokolade, ertjies, melk, suiker, brood, koeldrank, lekkers, konfyt, tee |
bv.
Teelepel ............................................... suiker
Assessering
Leeruitkoms 3: lees en kyk
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
3.3 vir inligting lees:
3.3.1 eenvoudige kaarte en planne lees (soos ‘n roete).
Leeruitkoms 4: skryf
Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
4.5 ontwikkelende kennis gebruik van taalstruktuur en – gebruik:
4.5.2 bekende woorde korrek spel;
4.5.3 begin om ‘n groter verskeidenheid leestekens te gebruik.
Leeruitkoms 5: dink en redeneer
Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
5.2 taal gebruik om te dink:
5.2.3 dinge klassifiseer (soos verskillende soorte voertuie) volgens bepaalde kriteria (soos die funksie en kapasiteit daarvan).
Leeruitkoms 6: taalstruktuur en –gebruik
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
6.2 verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture gebruik om mondelings en skriftelik te kommunikeer:
6.2.14 hoofletters en leestekens (punt, komma, vraagteken, uitroepteken).
Memorandum
Aktiwiteit 1(a)
1. wasbak
2. handdoek
3. stort
4. toilet
5. seep
6. waslap
7. spons
8. tandepasta
9. spieël
10. kraan
Aktiwiteit 2(b)
(i) Sammy, het jy jou tande geborsel?
(ii) Eina! Die water is warm!
(iii) Gebruik jy ‘n waslap, ‘n spons, of ‘n naelborseltjie?
(iv) Ja, ek het die krane toegedraai.
(v) As ek klaar gebad het, droog ek myself met ‘n handdoek af.
(vi) Pat, gaan bad dadelik!
(vii) Nee, die seep ruik nie lekker nie.
Aktiwiteit 3(a)
(i) W Aktiwiteit 4
teelepel | suiker |
glas | koeldrank |
blikkie | ertjies |
fles | konfyt |
doos | sjokolade |
snytjie | brood |
koppie | tee |
sak | aartappels |
bottel | melk |
teelepel | suiker |
sakkie | lekkers |
(iii) O
(iv) OB
(v) W
(vi) OB
(vii) OB
(viii) O
(ix) OB
(x) W
(xi) O
(xii) OB
(xiii) W
(xiv) O
(xv) W