____________________________________________________________________
3.8 Die skets toon ’n kamp wat vir skape omhein moet word.
a) As die lengte van die dwarspale 2,7 m is en jy ’n opening van 1,5 m vir ’n hek moet laat, hoeveel regop pale gaan jy nodig hê?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
b) Waar sal jy die opening van die hek laat? Motiveer jou antwoord.
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
c) As die pale R63,85 elk kos, hoeveel sal die boer moet spandeer?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
4. Tyd vir selfassessering
|
Ja | Nee |
Ek kon die oplossings vir die kopkrappers vind | ||
Ek kon die reëlmatige vyfhoek teken | ||
Ek kon die reëlmatige aghoek teken | ||
Ek kan die begrip “omtrek” verduidelik | ||
Ek kon die omtrek van die veelhoeke akkuraat bepaal | ||
Ek kon die formules vir die omtrek van die volgende veelhoeke aflei en neerskryf: | ||
|
||
|
||
|
||
|
||
Ek kon die afstand wat die Gr. 7’s op hul toer sou aflê, akkuraat volgens skaal bereken | ||
Ek kon die aantal pale wat vir die kamp benodig is, korrek bereken |
5. Kom ons toets eers jou hoofreken!
Voltooi die volgende so vinnig en akkuraat moontlik:
a) 6 + 7 x 3 = ___________________
b) 6 + (7 x 3) = ___________________
c) (6 + 7) x 3 = ___________________
d) 9 x 6 ÷ 3 = ___________________
e) 9 x (6 ÷ 3) = ___________________
f) 36 ÷ (12 ÷ 3) = ___________________
g) 13 – 5 + 6 = ___________________
h) 13 – (5 + 6) = ___________________
i) 14 – (5 – 3) = ___________________
j) 4 x 3 x 5 = ___________________
k) 5 x (3 x 4) = ___________________
l) 43 = ___________________
m) 32 x 23 = ___________________
n) 53 = ___________________
o) 33 x 22 = ___________________
- Voltooi deur in te kleur:
Ek het | GOED | REDELIK | SWAK | gevaar. |
Assessering
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.5: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsinne oplos of voltooi deur inspeksie of deur ‘n proses van probeer en verbeter, en die oplossings deur vervanging kontroleer (bv. 2 x - 8 = 4).
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme oplos;
Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme oplos deur ‘n verskeidenheid strategieë te gebruik;
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofrekenberekeninge doen wat kwadrate van natuurlike getalle tot minstens 10 ² en derdemagswaardes van natuurlike getalle tot minstens 5 ³ behels.