Wiskunde
Getalbegrip, optelling en aftrekking
Getalbegrip
Opvoeders afdeling
Memorandum
1.1>
1.2<
1.3 =
1.4>
1.5 =
Leerders afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: om getalle te herken om hulle te vergelyk [lo 1.3.1]
1. Kyk goed na die volgende getalle en spreek elkeen hardop uit. Kyk of jy dan die korrekte verwantskapstekens (<;>of = ) kan invul deur die getalle met mekaar te vergelyk:
1.1 216 847 * 126 847
1.2 489 607 * 489 670
1.3 10 000 × 10 * 200 000 ÷ 2
1.4 10 × 10 × 10 × 10 * 100 000 ÷ 100
1.5 1 000 × 100 * 100 × 10 × 100
Assessering
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende ware getalle herken, klassifiseer en voorstel om hulle te beskryf en te vergelyk
1.3.1: heelgetalle tot minstens 9-syfergetalle.