<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Wat is die mediaan van { 11 , 10 , 14 , 86 , 2 , 68 , 99 , 1 } ?

  1. 1,2,10,11,14,68,85,99

  2. Daar is 8 punte in die datastel.

  3. Die sentrale posisies van die datastel is tussen 4 en 5.

  4. 11 is in posisie 4 en14 is in posisie 5.

  5. die mediaan van die datastel { 1 , 2 , 10 , 11 , 14 , 68 , 85 , 99 } is

    ( 11 + 14 ) ÷ 2 = 12 , 5

Modus

Modus

Die modus is die datawaarde wat die meeste voorkom. Dit beteken dit is die mees herhaalde waarde in 'n stel data.

Metode vir die berekening van die modus: Tel die hoeveelheid kere wat elke getal voorkom. Die modus is die datawaarde wat die meeste verskyn het.

Die modus word bereken in 'n gegroepeerde stel data, of vanaf enkele data items.

Vind die modus van die datastel x = { 1 , 2 , 3 , 4 , 4 , 4 , 5 , 6 , 7 , 8 , 8 , 9 , 10 , 10 }

  1. Datawaarde Frekwensie Datawaarde Frekwensie
    1 1 6 1
    2 1 7 1
    3 1 8 2
    4 3 9 1
    5 1 10 2
  2. Die getal 4 kom die meeste voor.

  3. Die modus van die datastel x = { 1 , 2 , 3 , 4 , 4 , 4 , 5 , 6 , 7 , 8 , 8 , 9 , 10 , 10 } is 4 want die getal 4 kom die meeste voor.

'n Datastel kan meer as een modus hê. Byvoorbeeld, beide 2 en 3 is modusse in die stel 1, 2, 2, 3, 3. As alle getale in die datastel 'n gelyke aantal kere verskyn, dan is dit korrek om te sê die stel het meer as een modus of geen modus.

Khan akademie video oor statistiek

Maatstawe van verspreiding

Die gemiddeld, mediaan en modus is maatstawe van sentrale neiging - dit beteken hulle gee inligting van die sentrale datawaardes in 'n stel. Waneer 'n mens data beskryf, is dit soms nodig om die verspreiding van die datawaardes te bereken. Maatstawe van verspreiding gee inligting van hoe die datawaardes in 'n stel versprei is rondom die gemiddelde waarde. Sommige maatstawe van verspreiding is variasiewydte, persentiele en kwartiele.

Variasiewydte

Variasiewydte

Die variasiewydte van 'n datastel is die verskil tussen die laagste waarde en die hoogste waarde in die stel.

Metode: Berekening van die variasiewydte

  1. Vind die hoogste waarde in die datastel.
  2. Vind die laagste waarde in die datastel.
  3. Trek die laagste waarde van die hoogste waarde af. Die verskil is die variasiewydte.

Vind die variasiewydte van die datastel x = { 1 , 2 , 3 , 4 , 4 , 4 , 5 , 6 , 7 , 8 , 8 , 9 , 10 , 10 }

  1. 10 is die hoogste waarde en 1 is die laagste waarde.

  2. 10 - 1 = 9
  3. Vir die datastel x = { 1 , 2 , 3 , 4 , 4 , 4 , 5 , 6 , 7 , 8 , 8 , 9 , 10 , 10 } , is die variasiewydte 9.

Kwartiele

Kwartiele

Kwartiele is die drie datawaardes wat 'n geordende datastel in vier groepe met gelyke hoeveelhede datawaardes verdeel. Die mediaan is die tweede kwartiel.

Die kwartiele van 'n stel word gevorm deur die twee grense, weerskante van die mediaan, wat die stel verdeel in vier gelyke dele. Die laagste 25% van die data word gevind onder die eerste kwartiel, dit word ook genoem die “onderste kwartiel”. Die mediaan, of tweede kwartiel deel die stel in twee gelyke dele. Die laagste 75% van die datastel is onder die derde kwartiel, ook genoem die "boonste kwartiel". Byvoorbeeld:

Questions & Answers

how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]. OpenStax CNX. Aug 04, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11328/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?

Ask