<< Chapter < Page Chapter >> Page >
  • Teken ‘n stroomdiagram van die stroombaan.
  • Verwyder een van die gloeilampe uit sy houer. Wat gebeur met die ander gloeilamp? Verduidelik waarom dit gebeur.
  • Onderstreep:

Die gloeilampe brand (baie helder/ helder/ dof/ glad nie).

WERKKAART 3:

3.1 Verbind een 1,5 V-sel met twee 1,5 V-gloeilampe in serie. Monteer eers die selhouer, skakelaar en gloeilamphouers en verbind die komponente met die geleidingsdraad. Plaas daarna die sel en gloeilampe in die stroombaan.

3.2 Teken ‘n stroomdiagram van die stroombaan.

  • Verwyder een van die gloeilampe uit sy houer. Wat gebeur met die ander gloeilamp? Verduidelik waarom dit gebeur. 3.4 Onderstreep:

Die gloeilampe brand (baie helder/ helder/ dof/ glad nie).

WERKKAART 4:

4.1 Verbind twee 1,5 V-selle in serie met twee 1,5 V-gloeilampe wat parallel verbind is.

4.2 Teken ‘n stroomdiagram van die stroombaan.

  • Onderstreep:

Die gloeilampe brand (baie helder/ helder/ dof/ glad nie).

4.4 Onderstreep:

Die invloed van twee selle in parallel op die sterkte van die stroom is (groot/ gering).

WERKKAART 5:

5.1 Verbind twee 1,5 V-selle in serie met twee 1,5 V-gloeilampe wat parallel verbind is.

5.2 Teken ‘n stroomdiagram van die stroombaan.

5.3 Onderstreep:

Die gloeilampe brand (baie helder/ helder/ dof/ gladnie).

5.4 Onderstreep:

Die invloed van twee selle in serie op die grootte van die stroom is (groot/ gering).

WERKKAART 6:

6.1 Verbind twee 1,5 V-selle in serie met ‘n gonser en een 1,5 V-gloeilamp in serie.

6.2 Teken ‘n stroomdiagram van die stroombaan.

6.3 Werk die stroombaan? Hoekom of hoekom nie? Verskaf redes vir jou antwoord.

WERKKAART 7:

7.1 Verbind twee 1,5 V-selle in serie met ‘n gonser en een 1,5V-gloeilamp wat parallel met mekaar verbind is.

7.2 Teken ‘n stroomdiagram van die stroombaan.

7.3 Werk die stroombaan? Hoekom of hoekom nie? Verskaf redes vir jou antwoord.

WERKKAART 8:

  • Wat beteken dit as twee gloeilampe in parallel verbind is?
  • Wat beteken dit as twee gloeilampe in serie verbind is?
  • Wat is die voordele om gloeilampe in parallel te verbind?
  • Wat is die voordele om selle / batterye in parallel te verbind?
  • Wat is die voordele om selle / batterye in serie te verbind?
  • Wat is die funksie van ‘n weerstand in ‘n stroombaan?
  • Onderstreep: ‘n Weerstand word in (serie / parallel) met ‘n gloeilamp of gonser in ‘n stroombaan ingebou.
  • Wat is die funksie van ‘n diode in ‘n stroombaan?

8.7.2 Onderstreep:

‘n Diode word in (serie / parallel) met ander komponente in ‘n stroombaan ingebou.

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
Tegnologiese Prosesse en VaardighedeDie leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
ondersoek :
1.3 ondersoek uitvoer deur middel van eenvoudige praktiese toetse met betrekking tot aspekte van die tegnologiese kennisvelde (Strukture, Verwerking, Stelsels en Beheer);
1.4 tydens ondersoeke ‘n strategie beplan vir die versameling van data en inligting.
  • die produk of stelsel evalueer gebaseer op kriteria wat direk met die ontwerpopdrag en sommige van die spesifikasies en beperkings verband hou, en verbeteringe of wysigings voorstel;
LU 2
TEGNOLOGIESE KENNIS EN BEGRIP Die leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
verwerking :2.2 kennis en begrip toon van hoe stowwe/materiaal verwerk kan word om eienskappe te verander of te verbeter (bv. sterkte, brandbestandheid, waterdigtheid, smaak, volume, tekstuur).

Memorandum

Opdrag 1

Werkkaart 1:

1.2 Soos die leerder dit sou sien.

1.3

Werkkaart 2:

2.2

2.3 Waterwiel/hystoestel

  • Brand nog steeds
  • Elektriese stroom vloei nog deur

2.4 dof

Werkkaart 3:

3.2

3.3 Waterwiel/hystoestel

  • Brand nie
  • Stroom is onderbreek
  • glad nie

Werkkaart 4:

4.2

4.3 helder

4.4 gering

Werkkaart 5:

5.2

5.3 baie helder

5.4 groot

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Tegnologie graad 7. OpenStax CNX. Sep 10, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11031/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Tegnologie graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask