<< Chapter < Page Chapter >> Page >

goed gedeeltelik nie goed nie

Kommentaar deur die leerder: My plan van aksie: My punte:
Ek is besonder tevrede met die standaard van my werk. < Datum :
Ek is tevrede met die vordering van my werk. Uit:
Ek het hard gewerk, maar is nie tevrede met my prestasie nie. Leerder :
Ek het nie my beste gelewer nie. >
Kommentaar deur ouers: Kommentaar deur opvoeder:
Handtekening: Datum : Handtekening: Datum :

Tutoriaal 1: (Heelgetalle)

Totaal: 40

1. Voltooi:

n 2 5 -20
7 n - 5 9 -58 65

[4]

2. Kies uit die versameling heelgetalle:

2.1 4 n + 3>30 n ∈ { } [2]

2.2 n 2 size 12{ { {n} over {2} } } {} - 1<2 n ∈ { } [2]

3. Stel die volgende grafies voor:

3.1 { x / x Z , -3< x <5 } [2]

3.2 { x / x Z , x <1 } [2]

4. Bereken elk van die volgende:

4.1 [- (-2)²] 3 [2]

4.2 - 8 + (-9) - (-8) + 9 [2]

4.3 15 + 8 x (-5) + 3 x (-4) [3]

4.4 6 11 size 12{ { {6} over {"11"} } } {} ÷ (-24) [2]

4.5 (-0,3)² x (-0,4) [2]

4.6 - (-1)² [2]

4.7 Wat moet by -17 getel word om + 70 te kry? [2]

²4.8 -0,75 a ² x 0,3 a 3 [3]

4.9 12 6 b 4 4a 5 b size 12{ left ( { { - "12" rSup { size 8{6} } b rSup { size 8{4} } } over {4a rSup { size 8{5} } b} } right )} {} [3]

5. As a = -2 en b = -1 , bereken:

5.1 (3 b - 3 a )² [2]

5.2 -3 a 3 + 3 b ² [3]

5.3 3 a ² [2]

Tutoriaal

Ek demonstreer kennis en begrip van: Leer­uitkomste 0000 000 00 0
1. ordening van heelgetalle; 1.2.1 ; 1.2.2
2. grafiese voorstelling van heelgetalle; 1.2.1; 1.2.2
3. getalle in versamelingskeurdernotasie; 1.2.1 ; 1.2.2
4. die weergee van getalle in intervalnotasie; 1.2.1 ; 1.2.2
5. die optelling en aftrekking met heelgetalle; 1.2.1; 1.2.2 ; 1.7
6. vermenigvuldig van heelgetalle met mekaar; 1.2.1; 1.2.2 ; 1.7
7. deling van heelgetalle met mekaar. 1.2.1; 1.2.2; 1.2.5; 1.7
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
Die leerder se… 1 2 3 4
werk is… Nie gedoen nie. Deels gedoen. Meestal voltooi. Volledig voltooi.
uiteensetting van die werk is… Nie verstaanbaar nie. Moeilik om te verstaan.. Gedeeltelik verstaanbaar. Heeltemal verstaanbaar.
korrektheid van bewerkings… Is nie wiskundig korrek nie. Bevat groot foute. Bevat slegs geringe foute. Is korrek.
My BESTE punte: Kommentaar deur opvoeder:
Datum :
Uit:
Leerder :
Handtekening: Datum :

Ouerhandtekening: Datum :

Toets: (Heelgetalle)

Totaal: 40

1. Vereenvoudig:

1.1 834 n 4 x 0 [1]

1.2 (-1) 10 [1]

1.3 -8 m 6 ÷ 2 m 3 [2]

1.4 (-2 c 4 d 3 ) 3 [2]

1.5 2 p 3 q x (-3 pq 3 ) x (-5 pq ²) [3]

1.6 -6 a 8 ÷ (-2 a ²) + 4 a ² x 3 a 4 [3]

1.7 (-2) + (+3) - (-4) - (-1) [2]

1.8 -6 a 3 + (-2 a ² b ) + (-4 a 3 ) - (+5 b ² a ) [3]

1.9 - 3 k 6 m 3 -9 k 2 m 12 size 12{ { {"- 3"k rSup { size 8{6} } m rSup { size 8{3} } } over { size 11{"-9"}k rSup { size 8{2} } m rSup { size 8{"12"} } } } } {} [3]

1.10 -3 ab(ab - 2 b ) - (-4 ab ) [3]

1.11 12 a 6 - 4 - 4 size 12{ { {"12"a rSup { size 8{6} } " - 4"a²} over {"- 4"a²} } } {} [3]

2. As A = 2 p - 3 q - 4 r en B = -2 p + 3 r - 4 q

Bepaal: -2 A - 3 B

[4]

3. Trek die produk van -3 a + 12 ab en -6( ab )² af van 5 a 3 b - 10 a 3 b 3

[4]

4. Bereken die kwosiënt van -2( a + b ) en -3 a

[3]

5 . Bonuspuntvraag

Bewys dat die produk van drie opeenvolgende heelgetalle plus een altyd ’n volkome vierkant sal wees.

[2]

Verrykingsoefening vir die vinnige werker

(Leereenheid 1)

1. As 1 x 1 3 = 1 2 size 12{ { {1} over {x` - ` { { size 8{1} } over { size 8{3} } } } } `=` { {1} over {2} } } {} , dan is x gelyk aan ....

2. Die figuur toon ’n towervierkant waarin die som van die getalle in enige ry, kolom of hoeklyn dieselfde is. Die waarde van n is ...

8
9
4 n

3. Dit neem ’n trein 5 minute om deur ’n tonnel te ry. ’n Ander trein wat tweemaal so lank as die eerste een is, neem ses minute om deur die tonnel te ry. As die treine teen dieselfde spoed, 24 km/h, ry, bereken die lengte van die tonnel.

4. ’n Horlosie verloor presies 4 minute elke uur. Dit word om 06:00 reggestel. Wat sal die korrekte tyd wees wanneer dit die eerste keer 15:48 aandui?

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 8. OpenStax CNX. Sep 11, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11033/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask