<< Chapter < Page Chapter >> Page >
  • Jy moet ‘n kort, treffende kop (opskrif) kies.
  • Die kop moet liefs ‘n werkwoord bevat, maar geen lidwoorde, byvoeglike naamwoorde of bywoorde nie.
  • Die inleidende paragraaf vertel in ‘n neutedop die hooffeite. Wat? Wie? Waar? Wanneer?
LU 4.2

AKTIWITEIT 4:

Idiome

Die naam van hierdie module is ‘n voorbeeld van ‘n idioom. Kom ons kyk, n.a.v. die volgende leessstuk, na nog voorbeelde.

Winkeltande maak dalk eendag plek vir muistande

Londen. – ’n Navorser glo dat vals tande eendag vervang kan word deur tande wat in ’n laboratorium gekweek is. ’n Britse kenner het reeds suksesvol onvolwasse muistande van stamselle gekweek, berig die tydskrif New Scientist . Prof Paul Sharpe, hoof van kraniofasiale ontwikkeling by die King’s College hier, beplan om die tande in diere se kake in te plant. Hy glo die ontwikkelende tand sal hom aan ’n senuwee en die bloedtoevoer heg en in die tandvleis groei.

“Die mikpunt is dat jou tandarts selle van jou liggaam kan neem en vir jou tande kan maak wat ingeplant kan word soos nodig,” het Sharpe gesê. - (Sapa-DPA)

Uit: Die Burger , 4 September 2002

  • Die volgende idiome in verband met “tande” word algemeen gebruik. Wat beteken hulle?

1. om jou tande te wys

2. om met lang tande te eet

3. om jou tande vir iets te slyp

  • Wat beteken die volgende in verband met die “muis”?

4. As die muis vol(dik) is, is die meel bitter

5. Klein muisies het groot ore

  • Wat beteken die volgende in verband met “bloed”?

6. Bloed is dikker as water

7. Bloed uit ‘n klip tap

8. Om blou bloed te hê

9. Bloedsuier

10. Bloed kruip waar dit nie kan loop nie

  • Ons het ook idiome met rymklanke.
  • Kyk na die module se naam, “Raar maar waar”.
  • Gebruik nou elk van die volgende idiome in ‘n sin van jou eie:

1. Raar maar waar

2. Buig of bars

3. Met dapper en stapper

4. Stank vir dank

5. Pimpel en pers

LU 6.4

AKTIWITEIT 5:

Formele mondeling

  • Formele mondeling moet geassesseer word. Dit word ook in die portefeulje geplaas. Berei ‘n toespraak van 2 – 3 minute voor oor die volgende onderwerp:

‘n Revolusionêre uitvinding op mediese, wetenskaplike of tegnologiese gebied.

  • Jy sal geassesseer word op die volgende:
  • Die inhoud van die toespraak.
  • Die manier waarop jy jou toespraak aanbied.
  • Die gebruik van kernkaarte en ander ondersteunende hulpmiddels.
LU 2.2

AKTIWITEIT 6

’n Taaloefening

  • Na aanleiding van die volgende raar, maar waar-storie gaan ons taalaspekte, soos bv. meervoude, intensiewe vorme ens., bespreek.
  • Lees die volgende koerantberig en doen die daaropvolgende opdragte.
  • Gautenger voel gestrand sonder smullekker sand
  • Valda Janssen
  • Kaapstad.- ’n Vrou wat elke dag n halfkoppie rooi sand geëet het toe sy nog in Gauteng was, sukkel om hier in die Kaap van die sand in die hande te kry. Mev. Freda Engelbrecht (53) van Summer Greens by Century City het gister gesê sy eet die sand met ’n klein lepel uit ’n bakkie. “Dit smaak soos kakoa.” Dit moet ook nie sommer enige rooi sand wees nie. “In Roodepoort was dit te maklik om rooi sand by die mynhope te kry. “Ek het eers die klippies uitgesif todat die sand baie fyn is. In Johannesburg het ek ’n vriendin gehad wat dit geëet het en eendag het sy gesê ek moet proe hoe lekker dit smaak.” Tydens haar tweede swangerskap het Engelbrecht bekommerd geraak toe sy nie kon ophou nie en is dokter toe omdat sy “bang was daar groei ’n tuin in my maag”. Daarna het verskeie dokters ’n ystertekort gediagnoseer en haar pille, vitamiene en inspuitings gegee, “maar niks het gehelp nie”. Na twaalf jaar in die Kaap raak dit nou moeiliker om rooi sand te kry. “Voorheen, as ek hoor van vriende wat uit Gauteng dié kant toe kom, het ek altyd gevra hulle moet ’n sakkie sand saambring. Maar hulle kom nie meer so baie Kaap toe nie, hulle sê dit is te duur. “Ek raak so lus daarvoor. Dan moet ek my net inhou, want ek het mos nie rooi sand nie. Dan dink ek maar aan ander goed. Maar as ek lê en TV kyk, veral die sportprogramme waar motors so resies jaag in die sand, voel dit of ek in die TV kan spring en ’n lepel vat en net eet. “Ons is gewoond daaraan.” Volgens Yolandi (haar dogter) kry sy self lus om sand te eet nadat dit gereën het en die reuk van grond in die lug hang. ’n Sielkundige, me. Christine Lochner van die eenheid vir angs en stresstoornisse aan die Universiteit van Stellenbosch, het gesê die toestand wat beskryf word, klink soos obsessiewe kompulsiewe gedrag.
  • aangepas uit: Die Burger, 13 Sept. 2002

Questions & Answers

what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 9. OpenStax CNX. Sep 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11058/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask