<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Hierdie strategieë kan op verskillende wyses gekombineer word en die sekerste manier om jou intuïsie te ontwikkel oor wat die beste ding is om te doen, is om te oefen. 'n Gekombineerde stel bewerkings kan byvoorbeeld wees:

1 a x 2 + b x = c ( 1 a x 2 + b x ) - 1 = ( c ) - 1 ( kry weerskante die resiprook ) a x 2 + b x 1 = 1 c a x 2 + b x = 1 c ( a x 2 + b x ) 2 = ( 1 c ) 2 ( kwadreer weerskante ) a x 2 + b x = 1 c 2

Los op vir x : x + 2 = x .

  1. Beide kante van die vergelyking behoort gekwadreer te word om die vierkantswortelteken te verwyder.

    x + 2 = x 2
  2. x + 2 = x 2 ( trek x 2 af van beide kante ) x + 2 - x 2 = 0 ( deel weerskante deur - 1 ) - x - 2 + x 2 = 0 x 2 - x - 2 = 0
  3. x 2 - x - 2

    Die faktore van x 2 - x - 2 is ( x - 2 ) ( x + 1 ) .

  4. ( x - 2 ) ( x + 1 ) = 0
  5. Ons het

    x + 1 = 0

    of

    x - 2 = 0

    Dus, x = - 1 of x = 2 .

  6. Vervang x = - 1 in die oorspronklike vergelyking x + 2 = x :

    LK = ( - 1 ) + 2 = 1 = 1 maar RK = ( - 1 )

    Daarom LK RK. Die twee kante van 'n vergelyking moet altyd balanseer; 'n moontlike oplossing wat NIE die vergelyking bevredig nie, is nie geldig nie. In hierdie geval balanseer die twee kante van die vergelyking nie.

    Dus x - 1 .

    Stel nou x = 2 in die oorspronklike vergelyking in x + 2 = x :

    LK = 2 + 2 = 4 = 2 en RK = 2

    Dus, LK = RK

    Dus x = 2 is die enigste geldige oplossing.

  7. x + 2 = x vir x = 2 alleenlik.

Los die vergelyking op: x 2 + 3 x - 4 = 0 .

  1. Die vergelyking is in die verlangde vorm, met a = 1 .

  2. Jy benodig die faktore van 1 en 4 sodat die middelterm + 3 is. So, die faktore is:

    ( x - 1 ) ( x + 4 )

  3. x 2 + 3 x - 4 = ( x - 1 ) ( x + 4 ) = 0

    Dus x = 1 of x = - 4 .

  4. 1 2 + 3 ( 1 ) - 4 = 0
    ( - 4 ) 2 + 3 ( - 4 ) - 4 = 0

    Beide oplossings is geldig.

  5. Dus, die oplossing is x = 1 of x = - 4 .

Vind die wortels van die kwadratiese vergelyking 0 = - 2 x 2 + 4 x - 2 .

  1. Daar is 'n gemeenskaplike faktor: -2. Dus, deel weerskante van die vergelyking deur -2.

    - 2 x 2 + 4 x - 2 = 0 x 2 - 2 x + 1 = 0
  2. Die middelterm is negatief. Dus, die faktore is ( x - 1 ) ( x - 1 ) .

    As ons uitvermenigvuldig ( x - 1 ) ( x - 1 ) , kry ons x 2 - 2 x + 1 .

  3. x 2 - 2 x + 1 = ( x - 1 ) ( x - 1 ) = 0

    In hierdie geval is die kwadratiese uitdrukking 'n volkome vierkant, so daar is net een oplossing vir x : x = 1 .

  4. - 2 ( 1 ) 2 + 4 ( 1 ) - 2 = 0

  5. Die wortel van 0 = - 2 x 2 + 4 x - 2 is x = 1 .

Oplos van kwadratiese vergelykings

  1. Los op vir x : ( 3 x + 2 ) ( 3 x - 4 ) = 0
  2. Los op vir x : ( 5 x - 9 ) ( x + 6 ) = 0
  3. Los op vir x : ( 2 x + 3 ) ( 2 x - 3 ) = 0
  4. Los op vir x : ( 2 x + 1 ) ( 2 x - 9 ) = 0
  5. Los op vir x : ( 2 x - 3 ) ( 2 x - 3 ) = 0
  6. Los op vir x : 20 x + 25 x 2 = 0
  7. Los op vir x : 4 x 2 - 17 x - 77 = 0
  8. Los op vir x : 2 x 2 - 5 x - 12 = 0
  9. Los op vir x : - 75 x 2 + 290 x - 240 = 0
  10. Los op vir x : 2 x = 1 3 x 2 - 3 x + 14 2 3
  11. Los op vir x : x 2 - 4 x = - 4
  12. Los op vir x : - x 2 + 4 x - 6 = 4 x 2 - 5 x + 3
  13. Los op vir x : x 2 = 3 x
  14. Los op vir x : 3 x 2 + 10 x - 25 = 0
  15. Los op vir x : x 2 - x + 3
  16. Los op vir x : x 2 - 4 x + 4 = 0
  17. Los op vir x : x 2 - 6 x = 7
  18. Los op vir x : 14 x 2 + 5 x = 6
  19. Los op vir x : 2 x 2 - 2 x = 12
  20. Los op vir x : 3 x 2 + 2 y - 6 = x 2 - x + 2

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]. OpenStax CNX. Aug 04, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11328/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?

Ask