<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Lewensoriëntering

Graad 7

Fisiese ontwikkeling en beweging

Module 17

‘n fiksheidsprogram vir fietsry

‘n fiksheidsprogram vir fietsry

[lu 4.3]

  • Fietsry is een van die gesondste en aangenaamste maniere om fiks te word.
  • Onthou, jy het nie ‘n duur fiets nodig om fietsfiks te word nie.
  • Indien hierdie program by die skool gevolg word, kan leerders in groepe van twee tot vier afwisselend dieselfde fiets gebruik. Moedig leerders aan om self ‘n fiets van die huis saam te bring.

Hier volg ‘n aangepaste 12-weke fietsryoefenprogram wat deur die Burger (11 September 2002) aanbeveel word.

Die oefenprogram is opgedeel in vier makro-siklusse. Hierdie makro-siklusse word dan gevolg deur ‘n noodsaaklike rustydperk, wat die liggaam kans gee om te herbou en te herstel om voor te berei vir die volgende vlak.

Makro-siklus (bestaan uit drie weke gevolg deur vier dae van volle rus)

NB: Doen ALTYD opwarming vir 10 tot 15 minute en koel af voor en na ‘n oefensessie.

Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag Maandag Dinsdag
Halfuur teen ‘n medium pas Halfuur teen ‘n ligte of matige pas Rusdag Een uur:Kombina-sie van draf, ligte en vinnige fietsry- sessies 2 maal 15medium spoed-sessies Rusdag Halfuur teen ‘n medium pas
of of asook of
3 maal10 min. spoed-sessies 2 maal15 min.medium spoed-sessies Besten-dige ligte pasfiets-sessies 3 maal10 min. spoed-sessies

Assessering

LU 4
LIGGAAMLIKE ONTWIKKELING EN BEWEGINGDie leerder is in staat om begrip te toon vir en deel te neem aan aktiwiteite wat beweging en liggaamlike ontwikkeling bevorder.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
4.1 deelneem aan ’n buitelugavontuurprogram deur oriëntering in verskillende omgewings;
4.2 ’n reeks liggaamlike aktiwiteite uitvoer, insluitend draai-, lig- en balanseerbewegings;
4.3 deelneem aan en verslag doen oor ’n fiksheidsprogram;
4.4 ’n speletjie speel en ontwerp wat die begrip van inval insluit;
4.5 regverdige spel ondersoek in ’n verskeidenheid atletiek- en sportaktiwiteite.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Lewensorientering graad 7. OpenStax CNX. Sep 10, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11028/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask