<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
12.2
(a) 8
(b) 7,5 (7 en ‘n half)
(c) 7,3
12.5 Internet
12. Metodes om inligting te versamel
12.1 Ja / Nee - antwoorde
a) Ondervra enige familielid en merk die toepaslike blokkie:
Ja | Nee | |
Eet jy graag kool? | ||
Hou jy van sport? | ||
Kyk jy langer as 2 uur per dag TV? | ||
Neem jy enige medikasie? | ||
Ly jy aan asma? | ||
Hou jy van pizza? | ||
Besit jy ’n motor? | ||
Het jy broers en/of susters? | ||
Is jy die oudste kind? | ||
Werk jy voltyds? | ||
Het jy hoë bloeddruk? | ||
Dink jy die petrolprys gaan nog styg? | ||
Dink jy rentekoerse gaan verhoog word hierdie jaar? |
b) Waar, dink jy, word vraelyste soos hierdie gereeld gebruik?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
12.2 Verskeidenheid antwoorde
12.2.1 Ondervra nou ’n ander familielid en skryf sy/haar antwoorde neer.
a) Wat is jou beroep? _________________________________________
b) Hoeveel kinders het jy? ___________________________________
c) Wat is jou gunsteling TV-program? ________________________________
d) Watter boek het jy onlangs gelees? _________________________________
e) Watter soort motor besit jy? ____________________________________
f) Na watter soort musiek luister jy graag? __________________________
g) Wat is, volgens jou, die grootste krisis in ons land? _________________
_______________________________________________________________
h) Waaraan, dink jy, behoort ons regering nou onmiddellik aandag te gee? _______________________________________________________________
_______________________________________________________________
i) Waarom is die rand so wisselvallig? _________________________________ _______________________________________________________________
j) Waarom styg voedselpryse aanhoudend? _____________________________
_______________________________________________________________
12.2.2 Verdeel in groepe van drie en vergelyk jul antwoorde.
12.2.3 Waar, dink julle, sal vraelyste wat ’n verskeidenheid antwoorde kan hê, gewoonlik gebruik word?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
12.3 Gegewe inligting
a) Soek die duurste huis wat in jou plaaslike koerant geadverteer word (Eiendomme). Knip dit netjies uit en plak dit hieronder.
b) Raadpleeg jou advertensie en voltooi die volgende inligting:
i) Huis se prys: _______________________________________________
ii) Voorstad / Dorp/ Stad: ____________________________________________
iii) Aantal slaapkamers: ____________________________________________
iv) Aantal badkamers: ____________________________________________
v) Aantal motorhuise: ______________________________________________
vi) Ander vertrekke gemeld:
_______________________________________________________________
vii) Enige “ekstras” (bv. swembad): _________________________________
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?