<< Chapter < Page Chapter >> Page >

SOSIALE WETENSKAPPE: AARDRYKSKUNDE

Graad 9

KAARTWERK

Module 12

Herkenning van topografiese kenmerke op vertikale lugfoto’s en ortofotokaarte

Herkenning van topografiese kenmerke op vertikale lugfoto’s en ortofotokaarte

Die herkenning van eienskappe op vertikale foto’s vereis baie oefening. Julle het al in graad 8 ‘n bietjie daarmee te doen gekry. As jy die eienskappe nie met die eerste oogopslag kan herken nie, moet agtergrondkennis ingesamel word deur sekere geografiese vrae te vra:

Waar is die gebied in die land geleë?

Watter tipe klimaat en plantegroei kom hier voor?

Watter tipe boerderyaktiwiteite kom hier voor?, ens.

Om antwoorde hiervoor en meer te kry, word ‘n atlas en ander bronne gebruik.

Die belangrikste aanwysers op fotobeelde is die volgende:

Vorm

Geometriese vorms dui mensgemaakte voorwerpe aan. Spoorlyne word aangetoon as dun lyne met geleidelike krommings en ineenvloeiings. Paaie is breër en het reghoekaansluitings. Kulturele kenmerke is egalig en volg ‘n definitiewe patroon. Natuurlike kenmerke, soos byvoorbeeld riviere wat kronkelende samevloeiings het, is onreëlmatig.

Grootte

Geboue kan dieselfde vorm hê, maar grootte toon die verskil tussen ‘n hut, ‘n huis en ‘n fabriek aan. Padwydtes is gewoonlik baie duidelik.

Skaduwees

Hoë, dun voorwerpe soos kerktorings, telefoonpale, vuurtorings en fabriekskoorstene kan te klein wees om direk van bo af te sien. Hul skaduwees dui hul ligging en vorm aan.

Lang skaduwees verberg egter sekere kenmerke, dus moet lugfoto’s nie te vroeg soggens of laat in die namiddag geneem word nie. Die beste tyd om lugfoto’s te neem is gewoonlik tussen 10:00 en 14:00.

Skaduwees dui ook rigting aan en dit help die kaartleser om die foto te oriënteer. In die Suidelike Halfrond wys skaduwees gewoonlik suidwaarts.

AKTIWITEIT 1

[LU 1.4]

Die son kom in die ooste op en gaan in die weste onder. Vertikale lugfoto’s moet gewoonlik twee uur voor en twee uur na 12:00 geneem word. In watter rigting sal die skaduwees gedurende hierdie tyd val?

Soggens:

Smiddae:

Skakering

Die skakering op ‘n foto hang af van die hoogte van die son en die hoeveelheid lig wat deur die gefotografeerde voorwerp weerkaats word. Die volgende is ‘n paar nuttige voorbeelde om skakerings op die proef te stel:

Donker Ligter Rede
Oneffe oppervlaktes Gladde oppervlaktes Gladde oppervlaktes weerspieël lig, terwyl oneffe oppervlaktes lig absorbeer.
Helder water Troebel water Lig dring helder water binne, maar word deur troebel water weerkaats.
Staande water Golwende waters Golwe veroorsaak verspreide ligweerkaatsing.
Nat grond Droë grond Nat grond absorbeer meer lig.
Plantegroeibedekking Kaaltes Plantegroeibedekking absorbeer lig (sand lyk wit).
Geploegde landerye Braakland Ploeëry breek die weerkaatsingsoppervlak in kleiner deeltjies op.
Gevestigde gewasse Jong gesaaides Groter gewasse absorbeer meer lig.
Riviere Paaie Teerpaaie lyk wit, omdat hulle lig weerkaats (selfs al lyk hulle vir ons op die grond donker).

Tekstuur

Tekstuur dui grondgebruik- of grondbedekkingspatrone aan. Sitrusboorde het byvoorbeeld ‘n growwer tekstuur as mielielande. Sand lyk glad, terwyl ruigtes/bossieveld wollerig voorkom.

Questions & Answers

what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Aardrykskunde graad 9. OpenStax CNX. Sep 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11054/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask