<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Meting en tyd

Lengte

Opvoeders afdeling

Memorandum

Lengte in meter 6 2,001 0,040 0,338 24 16,867
Lengte in millimeter 6 000 2 001 40 338 24 000 16 867
Lengte in meter 2 0,6 3, 84 12, 69 20,05 9
Lengte in sentimeter 200 60 384 1 269 2 005 900
Lengte in kilometer 0,500 13,7 4,618 2,999 8,006 22,419
Lengte in meter 500 13 700 4 618 2 999 8 006 22 419

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om probleme op te los wat die herleiding tussen eenhede insluit [lu 4.5]

Om uitvoerwaardes vir gegewe invoerwaardes te bepaal [lu 2.3.3]

1. Voltooi die volgende tabelle:

Lengte in meter 6 2,001 _______ _______ 24 _______
Lengte in millimeter _______ _______ 40 338 _______ 16 867
Lengte in meter _______ _______ 3,84 12,69 _______ 9
Lengte in sentimeter 200 60 _______ _______ 2 005 _______
Lengte in kilometer 0,500 13,7 _______ _______ 8,006 _______
Lengte in meter _______ _______ 4 618 2 999 _______ 22 419

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder uitsetwaardes bepaal vir gegewe insetwaardes deur gebruik te maak van:

2.3.3: tabelle;

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder twee-dimensionele en drie-dimensionele voorwerpe skat, meet, aantekeninge maak van, vergelyk en orden deur S.I.-eenhede met die geskikte noukeurigheid te gebruik vir: (cm), metres (m) and kilometres (km);

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask