<< Chapter < Page Chapter >> Page >

The learner is called in, his parents are involved and permission to do a drug test is requested. Once this is received and the result is positive, everything is done to help the learner. “There seems to be one common denominator and that is the lack of a family support system,” said Mr Smith. Alcohol is an even bigger problem than drugs at many schools.

“I do not see drug testing as a violation of human rights, in that we are responsible for the well-being and the future of our young people and need to take drastic measures to ensure this,” said Mr Smith.

A social worker, Mrs Coomans, had the following to say: “I realise one cannot place the blame squarely on the shoulders of parents, but some are inclined to give their children too little attention and too much money to keep them entertained while they are at work, out and about, or enjoying a weekend away.” This was an opinion shared by other concerned parents.

Some learners expressed their opinion, but did not want to be named, or quoted individually, for fear of being accused of “betraying” their friends and their schools, but did admit that drug and alcohol abuse was rife among 12-18-year-olds.

Helderberg Sun , 29 November 2001

LU/AS 5.3.5

Beredeneer die volgende stelling uit kontrasterende (teenoorgestelde) oogpunte: Navorsing oor dwelmmiddels wakker nuuskierigheid oor dwelmisbruik aan en lei tot dwelmmisbruik. Eers word uit die oogpunt beredeneer dat dit wel so is en dan uit die oogpunt dat dit nie so is nie.

Bogenoemde word as groepwerk afgehandel. Julle kan julle kerngedagtes wat beide sienswyses toelig, op blaaibordvelle of ongedrukte koerantpapier aanbring.

LU/AS 5.1.4
  1. BB-HUISMAATS SE ROKERY OOK POSITIEF, Sê RAAD

Adele Stiehler

JOHANNESBURG. – Die rokery in die Big Brother-huis stuur eintlik ‘n baie positiewe boodskap uit.

Só het mnr. Peter Ucko, oud-direkteur van die Nasionale Raad teen Rook , gister op die tweejaarlikse vergadering van die Gautengse Middelafhanklikheidsforum gesê.

Volgens hom het die raad klagtes van die publiek ontvang oor die huismaats se rokery en besluit om die huismaats se rokery te monitor.

Hoewel Ucko meen die huismaats rook onwettig in die huis omdat dit eintlik ‘n werkplek en openbare gebou is, het hy gesê die positiewe sy van die situasie moet nie geïgnoreer word nie.

“Dit is ‘n werklikheidsprogram . Die werklikheid is dat mense rook. Wat wel goed is, is dat die koste van sigarette gereeld ter sprake kom wanneer die huismaats hul begroting beplan. Dit wys dat sigarette duur is en dat dit ‘n uitwerking op gesinne se begroting het.

“Die feit dat Ferdi binne twee weke opgehou rook het, wys dit kan gedoen word. Leigh het ook met die hulp van ‘n sproei opgehou rook.”

Hy meen een van die positiefste punte is dat al die rokers reeds uitgestem is. “Al die potensiële wenners is nie-rokers .”

Ucko het gesê die raad het ‘n brief van “Karen van Somerset-Wes ” ontvang waarin sy sê sy is uiters dankbaar vir Big Brother, omdat sy op dié program die eerste keer die sproei gesien het waarmee Leigh opgehou rook het.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 6. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10995/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask