<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Koffie: Suur (4 tot 5)
2. Haarsjampoe: Suur (4 tot 5)
3. Vrugtesoutoplossing: Suur (0 tot 3)
4. Wynsteensuur: Suur (0 tot 3)
5. Suurlemoensap: Suur (0 tot 3)
‘n Universele indikator gebruik ‘n reeks van kleure om suurheid of alkaliniteit aan te dui. Die pH-skaal is spesiaal ontwerp om ons in staat te stel om te besluit oor die graad van suurheid of alkaliniteit van ‘n stof. Volgens die skaal is die pH-waarde van 7 neutraal, terwyl waardes onder 7 suur is. Waardes wat bo 7 is, is weer alkalies.
Gebruik ‘n universele indikator (‘n pH-meter) om die suurheid of alkaliniteit van die volgende stowwe te bepaal:
1. koffie _________________________________________________________
2. haarsjampoe ___________________________________________________
3. vrugtesoutoplossing ______________________________________________
4. wynsteensuur __________________________________________________
5. suurlemoensap __________________________________________________
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke uitvoer en data versamel: organiseer en gebruik apparaat/toerusting of bronne om inligting in te win en te noteer.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 7' conversation and receive update notifications?