<< Chapter < Page Chapter >> Page >

6.2.17 verstaan en gebruik gepaste sinonieme, antonieme, homonieme en homofone;

6.4 bewustheid en gebruik van styl ontwikkel:

6.4.6 toon kennis van die gebruik van bekende idiomatiese uitdrukkings.

Memorandum

Aktiwiteit 1

a) Roland het nie Katar se aanbod aanvaar nie / het besluit om Katar se aanbod van die hand te wys / het besluit om steeds vir Suid-Afrika te swem, ens.

Aktiwiteit 2

a) R40 miljoen / R40 000 000.

b) Swem Suid-Afrika.

c) Australië. Engels.

d) Dit is om hulle in hulle eie land te klop.

e) Hy sou baie meer geld kon verdien as wat hy in Suid-Afrika kry.

f) Elke goue medalje wat ek verower het, het soveel vir my beteken omdat ek ons volkslied gehoor het en daarna deel was van die vreugde van die mense in Suid-Afrika.

g) Kanada.

Engels en Frans.

Aktiwiteit 3

lojaal (b.nw.) en lojaliteit (s.nw.): Trou teenoor ‘n saak of persone waarteenoor mens ‘n verbintenis of verpligting het.

patriot: Iemand wat sy / haar vaderland liefhet.

patriotisme: Vaderlandsliefde.

opoffer: Vrywillig afstaan; iets prysgee vir iemand of iets.

Leerders se redes waarom Roland as ‘n arend beskou kan word.

Taalstruktuur en -gebruik

Alle aktiwiteite wat betrekking het op Leeruitkoms 6 moet slegs as voorbeelde beskou word. Dit word aanbeveel dat die opvoeder self meer aktiwiteite / voorbeelde byvoeg, aangesien dié wat in die module voorkom nie as noodwendig voldoende beskou behoort te word nie.

Aktiwiteit 4

a) Dit is ‘n vaste uitdrukking / Dis ‘n segswyse wat eie is aan ‘n bepaalde taal.

b) LW. Die volgende antwoorde gee nie noodwendig die betekenis van die idiome nie, maar is eerder ‘n poging om te verklaar waar dit dalk vandaan kom.

Die vrou doen moeite om die kos gereed te maak vir ete. As die gesinslede talm en die kos word koud, word sy kwaad.

As jy stilstaan (niks doen nie), het gras tyd om onder jou voete te groei. Jy neem dus baie lank om iets gedoen te kry.

As die osse wat die wa trek, uitgespan word, word die osse van vooraf uitgespan. Die agterste twee, d.w.s. die agterosse, word laaste uitgespan en is dus die laaste twee wat losgelaat word.

So iemand kyk na die lekker kos en sien dan kans om meer te eet as wat sy maag kan bevat. Hy skep dus te veel in sy bord.

c) U kan na goeddunke die lys van idiome aanvul. Die gebruikswaarde daarvan in skriftelike werk en spreektaal behoort deurlopend aangemoedig te word.

d) (i) ... vak.

Hy is lui om te werk.

(ii) ... blikkantien.

Dit word gesê van iets of iemand wat spoorloos sal verdwyn / wat jy nooit weer sal terugkry nie.

(iii) ... mond.

As jy iets te vinnig doen sonder dat jy daaroor gedink het, kan jy ‘n groot fout maak.

(iv) ... konkelwerk.

As jy nie kan sien wat jy doen nie, doen jy brouwerk.

(v) ... perdekoop ... .

Om te trou is ‘n ernstige saak / besluit.

Aktiwiteit 5

a) (i) skaapwagter

(ii) huil

(iii) praat

(iv) enjin

(v) geskenk

(vi) lieg

(vii) presies

(viii) opvoeder

(ix) deurmekaarspul / wanorde

(x) foto’s

b) (i) jaagspinnekop / haarskeerder

(ii) jakaranda

(iii) jakkalstroureëntjie / motreëntjie

(iv) baljaar / rondhardloop

jagseisoen

Jakarandastad; ... daar soveel jakarandas langs die strate groei.

‘n Persoon wat niks besit nie.

Word gesê van iemand wat homself prys.

Word gesê as daar tegelyk reën en sonskyn is.

Klein foutjies veroorsaak groot moleste.

Die grootste skelm ‘n verantwoordelike werk gee.

c) (i) ongeduldige

(ii) vriendelik

(iii) fluks

(iv) ontvries / ontdooi

dek

d) (i) Die water is brak

Die lastige brak blaf aanhoudend.

(ii) Jou hemp is vuil

Die skare jou die geniepsige speler uit.

(iii) Ek kan al die somme doen.

Die kan is vol water.

(iv) Juffrou sê ons met stil sit en nie roer nie.

Ek roer my koffie met ‘n teelepel

Hy kan baie goed skiet met sy roer.

(v) Eet jou kos.

Dit kos vyf rand.

(vi) Sy het ‘n harde hou geslaan.

Ek het dit vir jou gegee, dus kan jy dit maar hou.

(vii) Hy graaf / grawe ‘n gat met ‘n graaf.

Hy het ‘n eretitel en is bekend as graaf Spencer.

(viii) Die dief steel geld.

Jy moet die pik aan sy steel vashou.

(ix) Sy was voor my by die huis.

Die water vloei in die voor af dam toe.

(x) Pa sal my weer kom haal.

Die weer lyk na reën.

e) (i) Die (haal, hael) het die boere se vrugte baie beskadig.

Hy het nie die (moed, moet) gehad om verder weerstand te bied nie.

Die (reis, rys) deur die woestyn het ‘n week geduur.

(iv) Die siek persoon (lei, ly) aan ‘n ernstige siekte.

(v) Die (steil, styl) waarin sy haar hare dra, is baie modern.

(vi) Ouma (brei, bry) graag.

(vii) Duitsers (brei, bry) hulle r’e.

(viii) Hy (peil, pyl) reguit op die doelpale af.

(ix) Sy sien baie netjies en (fiets, viets) daaruit.

(x) Ek is moeg; dus (vly, vlei) ek my op die sagte gras neer.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 5. OpenStax CNX. Sep 22, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10989/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask