<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
gefrommel en met flou tee geverf word.
Vroeë ontdekkingsreisigers het gedurende die dag met behulp van die son en snags met behulp van die sterre en eenvoudige navigasie-toerusting hul rigting gevind.
Doen navorsing oor die vroeë ontdekkingsreisigers en teken ‘n wêreldkaart met byskrifte vir die kontinente en belangrikste oseane. Gee jou kaart ‘n titel en dui noord daarop aan. (Besluit oor ‘n geskikte grootte vir jou kaart.)
Kies enige twee van die volgende ontdekkingsreisigers en dui die roete aan wat hulle op hulle reise gevolg het. As die ontdekkingsreisiger meer as een reis onderneem het, moet dit duidelik aangedui word.
Probeer nou om die kaart oud te laat lyk, asof dit werklik aan die ontdekkingsreisiger behoort het.
LEERKRAGASSESERING
KRITERIA | 1 | 2 | 3 | 4 |
1. Al sewe kontinente aangedui. | ||||
2. Oseane wat betrekking het op ontdekkings aangedui. (Minimum) | ||||
3. Titel | ||||
4. Noord aangedui. | ||||
5. Korrekte grootte van kaart sodat inligting gemaklik inpas. | ||||
6. Roete(s) korrek aangedui. |
Leeruitkomste 2: Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.
Assesseringstandaard 2.1: Dis duidelik wanneer die leerder inligting interpreteer.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 6' conversation and receive update notifications?