<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Lewensoriëntering

Graad 9

My loopbaan vorentoe

Module 15

Lewenslange leer

‘n Eie Plan vir Lewenslange Leer

  • Stel nou ‘n eie plan saam hoe jy lewenslank besig kan wees om jou potensiaal ten volle te ontwikkel en ‘n werklik produktiewe persoon kan wees, wat ‘n bydrae tot die samelewing maak.

Nou ( 15 ):

Oor 5 jaar ( 20 ):

Oor 10 jaar ( 25 ):

Oor 20 jaar ( 35 ):

Oor 30 jaar ( 45 )

Oor 40 jaar ( 55 ):

Oor 50 Jaar ( 65 ):

Oor 60 jaar ( 75 ):

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 5
Oriëntering Ten Opsigte Van Die Wêreld Van WerkDie leerder sal in staat wees om ingeligte keuses oor verdere studie- en loopbaankeuses te maak.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit word bewys as die leerder:
5.1 die voorsieners van fondse vir studie en beroepe navors;
5.2 eie beroeps- en studiekeuses motiveer;
5.3 krities reflekteer en verslag lewer oor geleenthede in die werkplek;
5.4 regte en verantwoordelikhede in die werkplek bespreek;
5.5 ‘n plan vir eie lewenslange leer saamstel.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Lewensorientering graad 9. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11064/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask