<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 2   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Wiskunde in die wêreld rondom ons

Opvoeders afdeling

Memorandum

Kritieke- en ontwikkelings uitkomste

Die leerders moet uiteindelik kan:

1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;

2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;

3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;

4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;

5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;

6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;

7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;

8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;

9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;

10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;

11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en

12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

  • Integrasie van Temas: Herfs.
  • ‘n Gesonde Omgewing: Tekens van Herfs.
  • Die module begin met ‘n grafiek van die verjaarsdae van hulle vriende.
  • Getalbegrip en telaktiwiteite word uitgebrei tot 120, met klem op telpatrone.
  • Halvering en verdubbeling in die getalgebied 1 tot 50.
  • Inkopie-aktiwiteite sluit in woordsomme, rigtingaanwysings na winkels en die selektering van die korrekte muntstukke.
  • Leerders voltooi ‘n inkopie-grafiek.
  • Samestellings van 10, 11, 12, 13, 14 en 15 word bekend gestel en met ‘n wye verskeidenheid aktiwiteite vasgelê.
  • Meetaktiwiteite versterk die woordeskat van ‘n “klein massa” en ‘n “groot massa”, gram en kilogram.
  • ‘n Resep vir muffins word ingesluit en die leerders kry praktiese ervaring van meting (Tegnologie).
  • Deur gebruik te maak van patrone op hutte, ontwerp die leerders hulle eie patrone om sodoende hulle sensitiwiteit vir ander kulture te bevorder.
  • ‘n Geheue-speletjie is ingesluit om leerders te help om getalsinne te bemeester.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: samestellings [lu 1.4, lu 1.8, lu 1.9]

  • Skryf die maats van 10 neer. Kyk hoe vinnig jy dit kan doen.
  • As jy hulle regtig goed ken, kan jy die maats van 11 vinnig skryf, want 11 is net een meer as 10.
  • Probeer hulle: maats van 11.
  • Dink aan al die maats van 10 wanneer jy die maats van 12 doen. 12 is net 2 meer as 10.
  • Vul die ontbrekende getalle in.

6 + 4 = ___________ 3 + ___________ = 10 9 + 1 + 1 = __________

6 + 5 = ___________ 3 + ___________ = 11 8 + 2 + 2 = ___________

6 + 6 = ___________ 3 + ___________ = 12 7 + 3 + 2 = ___________

LU 1.9

Getalle in nomogramme

  • Laat die nomogram jou help om die maats van 13 te bepaal. Kyk in watter volgorde die getalle geskryf is.
  • Skryf die maats van 13 neer. (Getalsinne).
  • Rangskik hierdie getalle van die meeste tot die minste.

3 1 24 11 18 26

LU 1.4 LU 1.9
  • Laat die nomogram op bladsy 15 jou help om die aftreksomme van 13 te skryf.

Onthou: 10 + 3 = 13 dus 3 + 10 = 13

Dus 13 – 3 = 10 en 13 – 10 = 3

13 - 1 = _____________________

13 - 2 = _____________________

13 - 2 = _____________________

13 - 3 = _____________________

13 - 4 = _____________________

13 - 5 = _____________________

13 - 12 = ____________________

13 - 11 = ____________________

13 - 10 = _____________________

13 - 9 = _____________________

13 - 8 = _____________________

13 - 7 = _____________________

  • Hierdie nomogram is dieselfde, behalwe dat die getalle in twee groepe gerangskik is. Dit sal jou met die maats van 14 help.
LU 1.9
  • Voltooi die getalsinne. Laat die nomogram jou help.

3 + __________________ = 14

8 + __________________= 14

10 + __________________= 14

2 + __________________= 14

4 + __________________= 14

5 + __________________= 14

11 + _________________= 14

9 + __________________= 14

14 - 3 = . . . . . . . . . .

14 - 8 = . . . . . . . . . .

14 - 10 = . . . . . . . . . .

14 - 2 = . . . . . . . . . .

14 - 4 = . . . . . . . . . .

14 - 5 = . . . . . . . . . .

14 - 11 = . . . . . . . . . .

14 - 9 = . . . . . . . . . .

  • Probeer nou om 5 meer by te voeg.
LU 1.8 LU 1.9
  • Voltooi.
  • Ontdek die maats van 15 in die wiel.
  • Kontroleer jou maat se wiel.
  • Skryf die getalsinne.

.

LU 1.8 LU 1.9

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende getalle orden, beskryf en vergelyk;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme wat die volgende behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer.

Questions & Answers

what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 2. OpenStax CNX. Oct 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11127/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 2' conversation and receive update notifications?

Ask