<< Chapter < Page Chapter >> Page >

5. Hoe lank was die gat in die romp?

..........................................................................................................................................

6. Hoe vinnig het die gat verskyn?

..........................................................................................................................................

7. Op watter dag het die boot gesink?

..........................................................................................................................................

LU 1.1.2 LU 2.1 LU 3.2.1 LU 3.7
  • Luister na die woorde.
  • Watter klank hoor jy eerste?
  • Dit klink anders as in Engels!
gebeur gesê getref
gevaar gestaan gat
  • Soek nog woorde in die verhaal wat ‘n “g” in het.
  • Skryf dit neer.

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

  • Klank die woorde:
het dit net kon om op
LU 3.5.1
  • Luister.

Maak jou eie papierboot.

  • Jy het ‘n foliovel nodig (30 sentimeter by 21 sentimeter).

So maak jy:

  • Vou die vel se lengte in die helfte:

  • Dit lyk nou so:

  • Merk die helfte van die breedte met ‘n potlood : 10, 5 sentimeter:

  • Vou die linkerhoek tot op die potloodmerk:

  • Vou die regterhoek tot op die potloodmerk:

  • Vou die reghoek van die een vel na die twee driehoeke toe op:

  • Draai die papier om en vou die ander reghoek na die groot driehoek toe:

  • Steek jou hand onder by die opening in en trek die vel oop:
  • Steek die punte van die onderste reghoeke netjies in:
  • Vou ‘n nuwe driehoek langs die gleuf:

  • Vou die onderste punt op tot by die boonste punt:
  • Draai die papier om en vou weer die onderste punt tot by die boonste punt:

  • Steek jou hand onder by die opening in en trek die papier oop. Vou die twee onderste punte (* gemerk) na mekaar.

  • Trek die boonste punte oop:

  • Steek jou vingers onder by die opening in en vou die sye mooi uit.

Siedaar! Jou eie boot!

LU 1.4 LU 3.6.5

Assessering

Leeruitkomste 1: LUISTER : Die leerder luister vir inligting en genot, en reageer op gepaste en kritiese wyse binne ‘n wye reeks situasies.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder begrip toon van stories:

1.1.2 beantwoord letterlike begripsvrae, soos waar/onwaar-vrae;

1.1.4 onthou dele van stories en vertel dit oor;

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder begrip toon van ‘n reeks instruksies deur dit korrek uit te voer;

Assesseringstandaard 1.5: Dit is duidelik wanneer die leerder respek toon vir klasmaats deur hulle kans te gee om te praat, na hulle te luister en pogings om hul addisionele taal te praat aan te moedig.

Leeruitkomste 2: PRAAT : Die leerder is in staat om binne ‘n wye reeks situasies met vertroue in gesproke taal te kommunikeer.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder vrae beantwoord met woorde en frases;

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder vrae stel om duidelikheid te verkry, soos: kan jy dit asseblief weer verduidelik;

Assesseringstandaard 2.5: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n reeks ervaringe of gebeurtenisse oorvertel;

Assesseringstandaard 2.8: Dit is duidelik wanneer die leerder gesels oor ‘n tekening, prent of voorwerp.

Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan.

Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis skep uit ‘n geskrewe teks deur saam met die onderwyser te lees;

3.2.1 lees die titel;

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:

3.5.1 herken uitspraakverskille tussen hul huistaal en addisionele taal;

Assesseringstandaard 3.6: Dit is duidelik wanneer die leerder op haar/sy lees eie vir inligting en genot;

3.6.5 lees ‘n beskrywing van ‘n proses, soos hoe papier gemaak word;

Assesseringstandaard 3.7: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n leeswoordeskat van tussen 700 en 1 500 alledaagse woorde demonstreer. Indien leerders hul addisionele taal vir leer in ‘n ander leerarea gaan gebruik, behoort hulle na 1 500 woorde te mik;

3.6.5 lees ‘n beskrywing van ‘n proses, soos hoe papier gemaak word;

Leeruitkomste 4: SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder woorde skryf in ‘n persoonlike woordeboek;

Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER : Die leerder is in staat om deur middel van taalgebruik te dink en te redeneer, en u toegang tot inligting te verkry, dit te verwerk en te gebruik sodat leer kan plaasvind.

Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder gebruik taal om te dink en probleme op te los:

5.4.2 bespreek en los probleme in groepe op (soos: Hoe kan ons die omgewing skoon hou?).

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 3. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11112/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask