<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Gebruik jou sakrekenaar:

2. Maak desimale breuke van die volgende:

2.1 3 4 size 12{ { {3} over {4} } } {} = 3  4 = 0, ___________

2.2 2 5 size 12{ { {2} over {5} } } {} = 2  5 = ......................................................................................................
2.3 3 5 size 12{ { {3} over {5} } } {} =
2.4 4 5 size 12{ { {4} over {5} } } {} =
2.5 5 5 size 12{ { {5} over {5} } } {} =
2.6 1 4 size 12{ { {1} over {4} } } {} =

Ons kan enige gewone breuk op dié manier tot 'n desimaal herlei.

3. Maak een derde tot 'n desimaal: 1 3 size 12{ { {1} over {3} } } {} = 1  3 = __________

Kan jy aan 'n rede dink hoekom dit die antwoord is?

Doen die volgende sonder 'n sakrekenaar:

4. Skryf ekwivalente breuke vir elk van die volgende en skryf hulle dan as desimale breuke:

Breuk Breuk as tiendes Desimale breuk
halwe
een derde Kan nie
Breuk Breuk as tiendes Desimale breuk
twee derdes Kan nie
'n kwart
driekwart
een vyfde
twee vyfdes
drie vyfdes
vier vyfdes
een sesde Kan nie
een agste

(Sommige van die bogenoemde het meer as een desimale plek, en dit is goed om van hulle te weet.)

5. Wat word van die derdes en sesdes en ander wat nie tot tiendes gemaak kan word nie?

  • een derde = 1  3 =
  • twee derdes = 2  3 =

Gebruik jou eie metode vir die verdeling, of gebruik 'n sakrekenaar. 1 3 size 12{ { {1} over {3} } } {} = 1 ÷ 3

Een manier: ? x 3 = 1

0 x 3 = 0,0

0,3 x3 = 0,9

0,03 x 3 = 0,09

0,99 (wat amper 1 is)

dus: (0 x 3) + ( 0,3 x 3) + ( 0,03 x 3)

0 + 0,3 + 0,03

= 0,333

(en die sakrekenaar sal aanhou deel: 0,333)

Ons sê : 0,3 herhaald of 0,3֯(Die punt dui op die herhaling.)

TOETS JOU VORDERING

1. Los op sonder om die sakrekenaar te gebruik:

1.1 17 × 26

1.2 153  9

2. Verdeel 11 worsbroodjies gelykop tussen 10 seuns. Hoeveel sal elke seun kry?

3. Verdeel 12 worsbroodjies gelykop tussen 10 seuns. Hoeveel sal elke seun kry?

4. Mike drink 1 1 2 size 12{ size 11{1 { {1} over {2} } }} {} bekers melk vir ontbyt. Sy suster, Sanet, drink 'n 3 4 size 12{ { {3} over {4} } } {} beker melk. Hoeveel melk drink hulle altesaam?

5. Skryf die volgende in uitgebreide notasie:

5.1 64,8 = ...................................................................................................................
5.2 341,2 =

6. Skryf as desimale:

  • Drie en vier vyfdes = _____________
  • Een en drie tiendes = _______________
  • Vyf en 'n kwart = ______________
  • 4 1 2 size 12{ size 11{4 { {1} over {2} } }} {} = _____________

7. Kies een van die tekens<;>; = en skryf die korrekte teken om die volgende waar te maak:

  • 2,4 ____ 4,2
  • 1,7 _____ 2,1

8. Skryf die getal vir:

Antwoord
een tiende meer as 45,9
een tiende minder as 10

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder kan getalle en hulle verwantskappe herken, beskryf en voorstel en kan in die oplossing van probleme met bekwaamheid en selfvertroue tel, skat, bereken en kontroleer.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 aan en terugtel in ‘n verskeidenheid van intervalle;
1.3 die volgende getalle herken en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word:
  • gewone breuke met verskillende noemers, insluitend halwes, derdes, kwarte, vyfdes, sesdes, sewendes en agstes;
  • gewone breuke in diagramvorm;
  • desimale breuke in terme van 0,5; 1,5; 2,5, ens., in die konteks van meting;
  • veelvoude van enkelsyfergetalle tot minstens 100;
1.5 ekwivalente vorms van die bogenoemde getalle herken en gebruik, insluitend;
  • gewone breuke met noemers wat veelvoude van mekaar is;
  • desimale breuke in terme van 0,5; 1,5; 2,5, ens. In die konteks van die meting;

Memorandum

AKTIWITEIT 1: herkenning en voorstelling van desimale Breuke

1.1 Ontbrekende getalle: 10; 1; een tiende

1.2 Sakrekenaar-antwoorde: 10; 1; 0,1

0,1 beteken een tiende

2.1

x 1 000 x 100 x 10 x 1 x 0,1
(a) 1 4 5 6 3
(b) 4 6 0 1 9
(c) 8 5
(d) 3 1 7
(e) 4 5 6 2

2.2 (b) 4 x 1 000 + 6 x 100 + 0 x 10 + 1 x 1 + 9 x 0,1

(c) 0 x 1 000 + 0 x 100 + 0 x 10 + 8 x 1 + 5 x 0,1 of net: 8 x 1 + 5 x 0,1

(d) 0 x 1 000 + 0 x 100 + 3 x 10 + 1 x 1 + 7 x 0,1 of net: 3 x 10 + 1 x 1 + 7 x 0,1

(e) 0 x 1 000 + 4 x 100 + 5 x 10 + 6 x 1 + 2 x 0,1 of net: 4 x 100 + 5 x 10 + 6 x 1 + 2 x 0,1

AKTIWITEIT 2:- vergelyking van desimale breuke

1.1<

1.2 

1.3<

1.4<

1.5 

1.6<

2. Omkringde getal: 49,1

3.1 10,9

3.2 5,4

3.3 5,9

3.4 8,2

3.5 7

3.6 99,1

3.7 5,9

3.8 9,9

AKTIWITEIT 3:- herleiding van breuke na desimale breuke en omgekeerd

1. Bespreking

2. Met behulp van 'n sakrekenaar

  • 0,75
  • 2.2 0,4
  • 2.3 0,6
  • 2.4 0,8

2.5 0,8

2.6 0,25

3. 0,33333

4.

Breuk Breuk as tiendes Desimale breuk
halwe Vyf tiendes 0,5
Een derde Nie moontlik nie 0,3333
Twee derdes Nie moontlik nie 0,6666
Een kwart Nie moontlik nie; 0,25
Drie kwarte Nie moontlik nie; 0,75
Een vyfde Twee tiendes 0,2
Twee vyfdes Vier tiendes 0,4
Drie vyfdes Ses tiendes 0,6
Vier vyfdes Ag tiendes 0,8
Een sesde Nie moontlik nie 0,1666
Een agste Nie moontlik nie; 0,125
  • 0,333
  • 0,666

Toets jou vordering

1.1 442

1.2 17

2. een en een tiende of 1,1 worsbroodjies

3. een en een tiende of 1 en 'n vyfde worsbroodjies (of 1,2)

4. twee en 'n kwart beker

  • 6 x 10 + 4 x 1 + 8 x 0,1
  • 3 x 100 + 4 x 10 + 1 x 1 + 2 x 0,1
  • 3,8
  • 1,3
  • 5,25
  • 4,5
  • <
  • <
  • 46
  • 9,9

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11100/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask