<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
WOORDBOU en SPELLING
Kom ons bou woorde met die volgende bakstene:
aai | eeu | ooi | oei |
Hierdie bakstene kan saam met ander letters gepak word om ‘n stewige muur te bou.
aai soos in
l | br | s | ||
dr | w | |||
sw | ||||
r | sl |
Gebruik die woordbakstene in die volgende sinne:
maak ‘n ................................................ wat ons daarby kan eet.
(i) ooi soos in
........................................ hart
Verbind die betekenis (kolom B) met die woord (kolom A):
A | B |
rooi | nie lelik nie |
nooi | voer wat diere eet |
gooi | ‘n betaling vir ‘n diens gelewer |
mooi | die kleur van bloed |
ooi | jy doen dit met ‘n bal |
plooi | as jy iemand vra om te kom kuier |
strooi | ‘n vou in jou vel of in materiaal |
fooi | ‘n vroulike skaap |
..................................................
Gebruik die volgende woorde in sinne.
Skryf die sinne.
leeu; eeu; spreeu; sneeu; skreeu
...............................................................................................................

.................................................
Onderstreep al die oei-woorde;
Die koei en haar kalfie wei in die veld. Sy loei as sy haar kalfie roep. Foei! die kalfie is nog baie klein en swak, maar groei elke dag ‘n bietjie. Dit is moeilik om die koei te melk. Ons maak haar vas en boei haar aan ‘n paal vas, maar sy roei en stoei om los te kom. As ons nie vars melk het nie, moet ons poeiermelk gebruik. ’n Goeie koei lewer baie melk.
Leer die spelling van die woorde en jou opvoeder sal jou spelling toets.
MEUBELS IN DIE HUIS
Bingo-speletjie (woordeskat)
Elke leerder het sy eie blokkiespapier met 25 name van meubelstukke in die blokkies geskryf. Die opvoeder of een van die leerders wys 'n prent van een van die woorde vir die hele klas. Soek die woord wat by die
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 4' conversation and receive update notifications?