<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Vermenigvuldiging en deling

Vermenigvuldiging

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 51 012

1.2 164 862

1.3 251 505

Kopkrapper

1. Skryf neer: 4 x 8 = 3 / 2 ; 5 x 8 = 4 / 0; 6 x 8 = 4 / 8

Tel getalle diagonaal (skuins) op.

2.1

= 3 490

2.2

= 6 183

2.3

= 2 458 934

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om te bereken deur bewerkings te kies wat geskik is om probleme op te los [lu 1.8.4]

1. Gebruik nou enige metode en bereken:

  • 654 x 78

____________________________________

____________________________________

____________________________________

____________________________________

____________________________________

____________________________________

1.2 426 x 387

____________________________________

____________________________________

____________________________________

____________________________________

____________________________________

____________________________________

1.3 729 x 345

____________________________________

____________________________________

____________________________________

____________________________________

____________________________________

____________________________________

____________________________________

____________________________________

____________________________________

TYD VIR SELFASSESSERING

Dit is belangrik dat ons sal weet hoe jy voel oor die gedeelte van die werk wat tot dusver afgehandel is. Gee vir ons ‘n aanduiding van hoe goed jy die werk verstaan deur die kriteria te lees en dan die toepaslike blokkie met ‘n regmerkie te merk.

RY WAG STOP
Ek verstaan magte van 10 en kan berekeninge daarmee doen. (LU 1.10) _______ _______ _______
Ek kan my sakrekenaar programmeer om in magte van 10 te vermenigvuldig. (LU 1.10) _______ _______ _______
Ek kan ’n alternatiewe metode gebruik i.p.v. om met 25 te vermenigvuldig. (LU 1.10) _______ _______ _______
Ek kan met 125 vermenigvuldig sonder om 125 as vermenigvuldiger te gebruik.(LU 1.10) _______ _______ _______
Ek ken my tafels. (LU 1.9) _______ _______ _______
Ek verstaan al die vermenigvuldigings-metodes in die module. (LU 1.11 en LU 2.6) _______ _______ _______
Ek kan die produk van enige 2 getalle sonder my sakrekenaar bereken. (LU 1.8) _______ _______ _______

Kopkrapper!

In 1617 het Lord John Napier die volgende tabel vir vermenigvuldiging in Skotland gebruik:

456 × 8 het hy so bereken:

Sy antwoord was 3 648.

1. Werk saam met ’n maat. Kan julle sy metode verduidelik?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

2. Gebruik nou die tabel en bereken:

2.1 698 x 5

= ___________________

2.2 687 x 9

= ___________________

2.3 Hoe sou julle 6 437 x 382 met behulp van die tabel bereken?

= ___________________

2.4 Gee nou vir jou maat ’n som om met behulp van die tabel uit te werk! Skryf jou som, die berekening en die antwoord hieronder neer.

2.5 Kontroleer jou maat se som.

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.11: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel.

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.6: Dit is duidelik wanneer die leerder deur bespreking en vergelyking, die ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verwantskap of reël wat soos volg voorgestel word bepaal:

2.6.3: met getallesinne.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask