<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Getalbegrip

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 16 667

694

2

2. Nee. Sou dan 2 739 jaar oud gewees het

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om ‘n reeks tegnieke te gebruik om berekeninge te doen [lu 1.10.5]

1. Gebruik jou sakrekenaar en skryf die antwoorde korrek tot die naaste telgetal (bv. 26,893 = 27).

1.1

1 miljoen minute = ____________________________________________ure

= ____________________________________________dae

= ____________________________________________jare

2. Is jy al ’n miljoen dae op die aarde?

Verduidelik jou antwoord aan ’n maat.

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:

1.10.5: gebruik van ‘n sakrekenaar.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask