<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 5

Lewe en lewenswyse

Module 9

Die invloed van bome op lewende organismes in en onder bome

Aktiwiteit:

Om vas te stel watter invloed immergroen en bladwisselende bome op die lewem\nde organismes in en onder hulle het

[lu 1.2]

Alles wat in die natuur gebeur, is van betekenis

Hoe affekteer die aard van die twee soorte bome die diere wat in die bome of onder hulle leef?

Assessering

LU 1

WETENSKAPLIKE ONDERSOEK Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

 

Dit is duidelik wanneer die leerder:

1.1   ondersoeke beplan;

1.2   ondersoeke uitvoer en data versamel;

1.3       data evalueer en bevindinge kommunikeer;

 

Memorandum

  • Die belangrike is dat die leerders self dink en antwoorde waag, bv.
  • voëls kan slegs sekere tye van jaar nes maak in ‘n bladwisselende boom.
  • bladwisselende bome verskaf slegs sekere tye van die jaar voedsel aan insekte.
  • die grond onder ‘n bladwisselende boom is dalk droër en harder as onder ‘n bladhoudende boom.
  • ‘n bladhoudende boom verskaf altyd skaduwee aan plante en diere wat daarvan hou, ens.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 5. OpenStax CNX. Sep 23, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10980/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask