<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Ekosisteem en omgewingsbalans

Opvoeders afdeling

Memorandum

Opdrag 10:

Katte: karnivoor

Wildehonde: karnivoor

Koedoe: herbivoor

Luiperd: karnivoor

Bobbejane: omnivoor

Skape: herbivoor

Varke: omnivoor

Leerder afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om diere volgens eetgewoontes te klassifiseer [lu 2.2]

(i) Voedselverbruikers (diere) word ook gegroepeer volgens hulle eetgewoontes:

Makroverbruikers sluit in:

Herbivore (planteters), bv. walvisse en bokke

Karnivore (vleiseters), bv. leeus en slange

Omnivore (plant- en vleiseters), bv. mense en rotte

Opdrag 10

Voltooi die tabel.

Herbivore Karnivore Omnivore Diere
_______________ _______________ _______________ katte
______________ _______________ _______________ _______________
_______________ _______________ _______________ wilde honde
_______________ _______________ _______________ koedoe
_______________ _______________ ______________ _______________
_______________ _______________ _______________ luiperds
_______________ _______________ _______________ bobbejane
_______________ ______________ _______________ _______________
_______________ _______________ _______________ skape
_______________ _______________ _______________ varke

VERBASEND:

  • ‘n Organisme is ‘n individuele plant of dier.
  • Die meeste diere gebruik die grootste deel van die dag om voedsel te soek.
  • Populasie (bevolking) is ‘n groep individue van ‘n spesie wat in ‘n sekere gebied saamwoon, bv. geelhoutbome, eekhorings, vrugtevlieë, geelvisse en gousblomme.
  • Die tande, pote, neus en ore van elke dier is spesiaal aangepas vir wat die dier eet – veral die mond, kake en tande!

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerders ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting kategoriseer.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 6. OpenStax CNX. Sep 17, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11080/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask