<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 378 767

1.2 366 269

1.3 613 751

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om die gelykwaardigheid en geldigheid van verskillende voorstellings te bepaal [lu 2.6.3]

Om strategieë te gebruik om oplossings te kontroleer [lu 1.11]

1. In die vorige aktiwiteit het julle sekerlik ‘n verskeidenheid van metodes gesien. Kom ons kyk na nog metodes om die verskil te bereken. Verdeel in groepe van drie. Lees die volgende probleem goed deur. Jou opvoeder sal julle groep nommer en sê na watter oplossing julle groep moet kyk. Bespreek dit en verduidelik dan vir die res van die klas hoe die antwoord bereken is:

As die aftrektal 631 524 is en die verskil 254 637, wat is die aftrekker?

1.1 Ek trek af deur terug te tel.

631 524 – 254 637

631 524 – 200 000

  • 431 524 – 50 000
  • 381 524 – 4 000
  • 77 524 – 600
  • 376 924 – 30
  • 376 894 - 7

= 376 887

Die aftrekker is 376 887.

1.2 Ek gebruik die kompensasiewet vir aftrekking.

631 524 – 254 637

+ 363 + 363

  • 631 887 – 255 000

+ 5 000 + 5 000

  • 636 887 – 260 000

376 887

  • Ek werk met negatiewe getalle en skryf dit so:

631 524
254 637
-3 (4 – 7)
-10 (20 – 30)
-100 (500 – 600)
-3 000 (1 000 – 4 000)
-20 000 (30 000 – 50 000)
400 000 (600 000 – 200 000)
376 887 (400 000 – 20 000 – 3 000 – 100 – 10 – 3)

1.4 ’n Baie kort manier om die aftrekker te bereken, is:

5 12 10 14 11 14

6 3 1 5 2 4

- 2 5 4 6 3 7

3 7 6 8 8 7

1.5. Kan julle groep aan ’n ander metode dink om die antwoord te bereken?

_____________________________________________________________________

2. Watter een van die bogenoemde metodes verkies JY?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

Hoekom?

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.

Assesseringstandaard 1.11: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel.

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.6: Dit is duidelik wanneer die leerder deur bespreking en vergelyking, die ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verwantskap of reël wat soos volg voorgestel word, bepaal:

2.6.3: met getalsinne.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask