<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

  1. Voor Christus

2. 5 502 (sal elke jaar +1 wees)

3.

3.1 900 000

3.2 9 000

3.3 999 900

3.4 0 990

3.5 990 000

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om getalsisteme wat van ons s’n verskil te beskryf en te illustreer [lu 1.2]

Het jy geweet?

Die Egiptenare het reeds so vroeg as 3500 v.C. prentsimbole gebruik

om getalle voor te stel. Dit het so gelyk::

1. Wat beteken v.C. ?

_____________________________________________________________________

2. Hoeveel jaar gelede was dit?

_____________________________________________________________________

3. Bereken die volgende. Gebruik vandag se syfers vir jou antwoorde.

3.1 ____________________

3.2 = .____________________

3.3 = ____________________

3.4 = ____________________

3.5 = ____________________

TYD VIR SELFASSESSERING

Kom ons kyk hoe jy tot dusver gevaar het. Lees die kriteria en maak dan ‘n regmerkie in die toepaslike blokkie.

1 2 3 4
Ek weet wat die antwoord van ’n aftreksom genoem word. _______ _______ _______ _______
Ek kan die verskil bereken deur af te rond tot die naaste 10 en 100 (LU 1.8). _______ _______ _______ _______
Ek weet wat ’n priemgetal is (LU 1.3). _______ _______ _______ _______
Ek weet wat ’n ewe getal is (LU 1.3) _______ _______ _______ _______
Ek verstaan die prentsimbole van die Egiptenare en kan daarmee aftrek (LU 1.2). _______ _______ _______ _______

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder skriftelike getallestelsel wat van eie stelsel verskil, beskryf en illustreer.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask