<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
2. 5 502 (sal elke jaar +1 wees)
3.
3.1 900 000
3.2 9 000
3.3 999 900
3.4 0 990
3.5 990 000
Het jy geweet?
Die Egiptenare het reeds so vroeg as 3500 v.C. prentsimbole gebruik
om getalle voor te stel. Dit het so gelyk::
1. Wat beteken v.C. ?
_____________________________________________________________________
2. Hoeveel jaar gelede was dit?
_____________________________________________________________________
3. Bereken die volgende. Gebruik vandag se syfers vir jou antwoorde.
3.1 ____________________
3.2 = .____________________
3.3 = ____________________
3.4 = ____________________
3.5 = ____________________
TYD VIR SELFASSESSERING
Kom ons kyk hoe jy tot dusver gevaar het. Lees die kriteria en maak dan ‘n regmerkie in die toepaslike blokkie.
1 | 2 | 3 | 4 | |
Ek weet wat die antwoord van ’n aftreksom genoem word. | _______ | _______ | _______ | _______ |
Ek kan die verskil bereken deur af te rond tot die naaste 10 en 100 (LU 1.8). | _______ | _______ | _______ | _______ |
Ek weet wat ’n priemgetal is (LU 1.3). | _______ | _______ | _______ | _______ |
Ek weet wat ’n ewe getal is (LU 1.3) | _______ | _______ | _______ | _______ |
Ek verstaan die prentsimbole van die Egiptenare en kan daarmee aftrek (LU 1.2). | _______ | _______ | _______ | _______ |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder skriftelike getallestelsel wat van eie stelsel verskil, beskryf en illustreer.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?