<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 5   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

1. 11; 25; 6; 12; 11; 15; 27; 34

24; 8; 14; 9; 17; 13; 11; 12

2.

2.1 519; 527; 535; 543

2.2 825; 810; 795; 780

2.3 3 770; 3 779; 3 797; 3 806

2.4 99 800; 9 760; 9 640; 9 600

3.

3.1 3 003; 333; 330; 303; 33

3.2 6 666; 6 606; 6 600; 6 060; 6 006

LEERDERS AFDELING

Inhoud

Aktiwiteit: om jou vaardigheid in hoofreken te verbeter [lu 1.9]

Om numeriese patrone te ondersoek en uit te brei [lu 2.1]

1. Dit gebeur baie met ‘n mens dat jy vinnig moet kan dink en daarom is hoofreken-vaardighede baie belangrik. Kom ons kyk of jy vinniger as jou maat kan werk! Werk in pare en kyk wie die antwoord eerste kan gee. Begin elke keer by die pyltjie en werk kloksgewys.

ONTHOU JY NOG?

Getalrye kan soms baie interessante patrone vorm. As ons bv. by 350 begin en elke keer 15 bytel, lyk die patroon so:

350 ; 365 ; 380 ; 395 ; 410

2. Getalrye het altyd die een of ander numeriese patroon. Ondersoek die volgende patrone en kyk of jy die getalrye korrek kan voltooi. (Gebruik jou sakrekenaar om te kontroleer of jy reg gewerk het.)

2.1 495 ; 503 ; 511 ; _________ ; _________ ; . _________ ; _________

2.2 870 ; 855 ; 840 ; _________ ; . _________ ; . _________ ; _________

2.3 3 752 ; 3 761 ; _________ ; _________ ; 3 788 ; _________ ; _______

2.4 _________ ; _________ ; 9 720 ; 9 680 : _________ ; _________

3. In ons alledaagse lewe is dit baie belangrik om getalle korrek te kan lees en uit te spreek. Ons moet ook weet watter getalle is groter/kleiner as ander. Dink maar net aan hoeveel keer per dag jy met geld werk! As jy bv. R220 spaar, wil jy tog nie hê dit moet as R202 in jou bankrekening aangeteken word nie! Kyk goed na die volgende getalle en rangskik hul dan van GROOT na KLEIN:

3.1 303 ; 330 ; 333 ; 33 ; 3 003

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

3.2 6 006 ; 6 600 ; 6 666 ; 6 060 ; 6 606

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:

1.9.1 optelling en aftrekking;

1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 × 10;

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.1: numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei om verwantskappe of reëls te vind, insluitend patrone soos die volgende:

2.1.1 voorgestel in fisiese of diagramvorm.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask