<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 8 1.9 176

1.2 132 1.10 7

1.3 17 1.11 4

1.4 330 1.12 500

1.5 100 1.13 718

1.6 + 1.14 218 1 2 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{2} } } } {}

1.7 100 1.15 10 000

1.8 54

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om hoofreken te kan doen [lu 1.9.1, lu 1.9.2]

1. Vir die meeste van die aktiwiteite wat jy tot dusver gedoen het, was jou hoofreken-vaardighede van kardinale belang. Hier is nou vir jou nog ‘n geleentheid om dié vaardigheid te verbeter. Kom ons kyk hoe vaar jy in die volgende hoofrekentoets. Werk so vinnig en akkuraat moontlik.

1.1 _____________________ × 9 = 72

1.2 _____________________ ÷ 11 = 12

1.3 119 + _____________________ = 136

1.4 _____________________ – 213 = 117

1.5 30 × _____________________ = 3 000

1.6 967 _____________________ 23 = 990

1.7 86 700 ÷ _____________________ = 867

1.8 (4 × 9) + 18 = _____________________

1.9 (7 + 15) x 8 = _____________________

1.10 (42 ÷ _____________________) + 14 = 20

1.11 (5 × _____________________) – 9 = 11

1.12 ‘n Halwe × _____________________ = 225

1.13 Dubbel: 359: _____________________

1.14 ‘n Halwe 437: _____________________

1.15 104 = _____________________

Voltooi: Ek het ______________________________________________ reg!

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:

1.9.1: optelling en aftrekking.

1.9.2: vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 12 x 12.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask