<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Getalbegrip

Opvoeders afdeling

Memorandum

1. 4

2.1 2 4

2.2 3 3

2.3 6 6

2.4 5 5

2.5 1 5

2.6 7 2

2.7 3 6

  • Kom ons hersien

Verskil

Optelling

  • Onthou jy nog

Slegs 2 faktore het / net deur 1 en homself gedeel kan word.

Altyd deelbaar deur 2.

1. 13 – 7 5. 91 - 3

2. 31 – 3 6. 97 - 7

3. 53 – 5 7. 59 – 7

4. 71 – 11

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om hoofreken te kan doen [lu 1.9.1]

1. Hoe akkuraat kan jy nog aftrek? Hieronder is ’n syfer versteek. Gebruik die leidrade om die korrekte blokkies in te kleur.

1.1 14 – 9

1.2 17 – 8

1.3 21 – 7

1.4 23 – 6

1.5 20 – 12

1.6 42 – 13

1.7 45 – 18

1.8 39 – 16

1.9 34 – 15

1.10 104 – 7

1.11 106 – 8

1.12 103 – 8

1.13 101 – 5

2 12 106 8 18 19
81 66 70 21 5 63
101 12 50 14 117 80
64 73 9 109 68 76
7 98 86 29 22 72
27 96 38 17 8 97
88 71 11 95 83 3

Watter syfer is versteek?___________________________________________

2. Nog pret!

Nou moet jy baie mooi dink. Onthou jy nog wat die “inverse” van aftrekking is? Dit help dikwels om vinnig die antwoord van ‘n aftreksom te bereken. Werk saam met ’n maat en kyk wie eerste kan sê wat die syfer is wat agter elke wolkie versteek is.

Kom ons hersien!

  • Onthou jy nog?

Die antwoord van ’n minus-som word die __________________________________

Die inverse van aftrekking is ____________________________________________

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:

1.9.1: optelling en aftrekking.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask