<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Getalbegrip

Opvoeders afdeling

2. Leerder se eie metode

3.1 9 080 717

3.2 8 301 883

  • 6 485 185

Kopkrapper

1. 4 2. 1

3 2

1 3

2 3

1 44

8 1

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om die gelykwaardigheid en geldigheid van verskillende voorstellings te bepaal [lu 2.6.3]

Om strategieë te gebruik om oplossings te kontroleer [lu 1.11]

1. In die vorige aktiwiteit het jul die geleentheid gehad om jul eie strategieë en tegnieke te gebruik om die probleme op te los. Uit jul terugvoering aan die klas het julle seker besef dat daar talle maniere is waarop ons getalle bymekaar kan tel.

Werk nou in pare. Bespreek die volgende metodes en verduidelik aan mekaar hoe die antwoord bereken is:

Kom ons hersien

1.1 845 908 + 25 876 + 343 621

800 000 + 40 000 + 5 000 + 900 + 0 + 8
________ 20 000 + 5 000 + 800 + 70 + 6
+ 300 000 + 40 000 + 3 000 + 600 + 20 + 1
1 100 000 + 100 000 + 13 000 + 2 300 + 90 + 15

= 1 000 000 + (100 000 + 100 000) + 10 000 + (3 000 + 5 000) + 300 + (90 + 10) + 5

= 1 215 405

1.2

= 1 215 405

1.3

1 1 1 2 1
8 4 5 9 0 8
2 5 8 7 6
+ 3 4 3 6 2 1
1 2 1 5 4 0 5

2. Kan jy hierdie som op enige ander metode vir jou maat doen?

_____________________________________________________________________

3. Gebruik enige metode van jou keuse (sonder ’n sakrekenaar) en bereken die som van:

3.1 4 623 577 + 1 239 246 + 3 217 894

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

3.2 2 851 416 + 4 981 235 + 469 232

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

3.3 2 153 892 + 264 058 + 4 067 235

Kopkrappers!

Vul die ontbrekende syfers in:

1.

1. 2 1 3 4 1 ___ 2. ___ 7 9 1 2 3
8 9 2 ___ 7 4 ___ 2 8 1 6
1 7 5 ___ 9 2 1 1 ___ 2 3 3
___ 1 4 1 1 9 1 0 0 ___ 7 1
+ 1 ___ 9 1 2 3 + 1 4 3 0 ___ ___
___ 1 ___ 0 8 5 9 5 8 5 8 7

Tyd vir selfassessering

  • Maak ’n regmerkie in die toepaslike blokkie:
Ja Meestal Soms Nee
Ek kan optelmetodes ondersoek en evalueer (bepaal of dit korrek is). (LU 1.11 en LU 2.6) *
Ek kan korrek optel sonder ’n sakrekenaar. (LU 1.8) *
Ek het nog oefening in optelling nodig. *

* Vra jou opvoeder om weer te verduidelik en vir jou ekstra oefeninge te gee.

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.

Assesseringstandaard 1.11: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel.

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assessment Standard 2.6: Dit is duidelik wanneer die leerder deur bespreking en vergelyking, die ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verwantskap of reël wat soos volg voorgestel word, bepaal:

2.6.3: met getalsinne.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask